‘n Grappige kort video voor die langnaweek.
Lees meerAlles vir Donderdag 28 Maart 2013
Inge Lotz: Staat wen appèl teen Van der Vyfer
Die ministerie van polisie het ‘n appèlverhoor gewen teen Fred van der Vyfer, wat die staat suksesvol gedagvaar het nadat hulle hom glo kwaadwillig oor die moord van sy meisie, Inge Lotz, vervolg het.
Nóg ‘n terugslag vir Karabus
Professor Cyril Karabus sal nie hierdie naweek, soos beplan, na Suid-Afrika terugkeer nie, aangesien die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) appèl wil aanteken teen die hofuitspraak wat hom onskuldig verklaar het.
IAAF sê Oscar mag deelneem
Die internasionale atletiekliggaam, IAAF, het gesê Oscar Pistorius sal toegelaat word om aan hierdie jaar se wêreldkampioenskap deel te neem indien hy kwalifiseer.
Begraafplaas-moordenaar skuldig bevind
‘n Man van KwaZulu-Natal is Donderdag skuldig bevind dat hy ‘n omstander gewond en sy tannie by haar man se graf doodgeskiet het.
Madiba reageer “positief” op behandeling
Voormalige president Nelson Mandela “reageer positief” op die behandeling vir ‘n herhalende longinfeksie wat veroorsaak het dat hy weer in die hospitaal opgeneem moes word.
ZCC-gemeentelid se borgaansoek uitgestel
Die borgaansoek van ‘n gemeentelid van die Zion Christian Church (ZCC) wat glo ‘n vrou verkrag het, is Donderdag in die landdroshof in Mankweng uitgestel.
McBride skotvry
Robert McBride, die voormalige hoof van die Ekurhuleni-metropolisie, is Donderdagoggend in die Pretoriase hooggeregshof vrygespreek op aanklagte van dronkbestuur en poging tot regsverydeling.
Video: Sloerstaking by Middelburg-hospitaal
Die staatshospitaal in Middelburg se erge personeeltekorte is slegte nuus vir motoriste wat die Paasnaweek die N4-hoofweg gaan gebruik om hul vakansiebestemmings te bereik.
Tiener kry tronkstraf ná hy suster verkrag
ʼn Tiener is Donderdag tot agt jaar tronkstraf gevonnis nadat hy sy sesjarige suster verkrag het.
Schalk Burger in hospitaal opgeneem
Die Springbok en Stormer-rugbyspeler, Schalk Burger, is Woensdag met breinvliesontsteking gediagnoseer en in die hospitaal opgeneem.
Sewe polisiebeamptes vrygespreek van betoger se dood
Die Ficksburg-streekshof het Donderdag al sewe polisiebeamptes vrygespreek wat beskuldig was van die dood van die betoger Andries Tatane.
Pukke sal met Valke saamwerk in verdrinking-ondersoek
Dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, het die Valke versoek om ‘n nuwe ondersoek in te stel rakende die verdrinking van Thabang Makhoang by die Noordwes-Universiteit (NWU) verlede jaar.
Oscar: Hierdie borgvoorwaardes is verlig
Sommige borgaansoekvoorwaardes wat op die atleet en moordverdagte Oscar Pistorius van toepassing was, is Donderdag deur die Pretoriase hooggeregshof ter syde gestel.
Oscar: Borgtogvoorwaardes verlig
Oscar Pistorius se regspan het vandag in die Pretoriase hooggeregshof hul appèl teen sy swaar borgtogvoorwaardes geslaag.
Die Suid-Afrikaanse Vrykorps van Duits-Suidwes-Afrika
Lesers van geskiedenis oor die Eerste Wêreldoorlog, die Rebellie en Duits-Suidwes-Afrika.
Mensweefsel in vleisprodukte gevind
Wetenskaplikes het glo spore van mensweefsel in Suid-Afrikaanse vleisprodukte gevind.
Kar ry vrou raak wat in pad ineenstort
ʼn Middeljarige vrou is dood nadat sy in ʼn pad in Roodepoort ineengestort en daarna deur ʼn voertuig getref is.
Interessante woorde: Paasfees
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse woord “Paasfees”.
Nuuskommentaar: Dit baklei, knoei en hang uit – geen komkommertyd oor vakansietyd
Die Paaslangnaweek breek aan, maar die wêreld gaan staan nie stil nie…