In sekerlik die senutergendste kragmeting van die 2013 Super15 sover, het die Cheetahs hul segetog voortgesit en die Stormers met 26-24 in Bloemfontein geklop.
Lees meerAlles vir Saterdag 6 April 2013
Vrou glo deur kêrel ontvoer, aangehou
ʼn Man is in Ventersdorp in Noordwes in hegtenis geneem nadat hy glo sy meisie ontvoer, aangehou en probeer vermoor het.
Madiba uit hospitaal ontslaan
Oud-president Nelson Mandela is Saterdag ontslaan nadat hy nege dae in die hospitaal deurgebring het.
Pa doodgeskiet in hoewe-aanval
ʼn 59-jarige man is doodgeskiet en sy dogter en skoonseun is gewond nadat hulle deur vyf gewapende mans aangeval is op hul hoewe in Mooiplaats in die Boschkop-omgewing, oos van Pretoria.
Foto’s: Ballonvlug suksesvol voltooi
Matt Silver-Vallance het Saterdag met helium-balonne van Robbeneiland na Milnerton, Kaapstad gevlieg.
Sewe beseer na hysbak val
Sewe skoonmakers is Vrydagaand by die parlement in Kaapstad beseer nadat die hysbak waarin hulle was glo sowat 10 meter ver geval het.
Winnie se lyfwag ontken hy het gejaag
Winnie Madikizela-Mandela se lyfwag het in die Johannesburgse landdroshof ontken dat hy gejaag het toe hulle motor deur twee polisiebeamptes afgetrek is.
Diewe steel 66 renosterhorings
Diewe het 66 renosterhorings gesteel by ʼn boer van Roedtan in Limpopo nadat hy sy renosters onthoring het in ʼn poging om hulle teen stropers te beskerm.
Lewenslank na bendeverkragting
Drie mans is Vrydag in die Esikhawini-landdroshof in KwaZulu-Natal lewenslange tronkstraf opgelê nadat hulle ʼn vrou om die beurt verkrag het.
Myn van dieremishandeling aangekla
Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Mpumalanga het klagte van dieremishandeling teen die eienaars van ʼn steenkoolmyn naby Middelburg aanhangig gemaak.