Twee provinsiale regeringsbeamptes van Zimbabwe is in hegtenis geneem en het in die hof verskyn nadat hulle glo 10 beeste gesteel het wat bedoel was vir president Robert Mugabe se verjaarsdagvieringe.
Lees meerAlles vir Dinsdag 9 April 2013
Man vas na tref-en-trap
ʼn 31-jarige man is in hegtenis geneem nadat hy glo meer as ʼn maand gelede vir Carol Ann Tucker (47) doodgery het terwyl sy gedraf het en hy toe van die toneel gevlug het.
Verkrag glo terwyl hy op parool is
‘n Veroordeelde verkragter is Dinsdag in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn 92-jarige verkrag het terwyl hy op parool was.
Presidensie kap Jansen oor Madiba-uitlatings
Die presidensie het teruggekap na prof. Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat (UV), nadat hy glo beweer het dat die presidensie nie die waarheid praat rakende die gesondheid van oud-president Nelson Mandela nie.
Nuusvoorspelling vir 10 April
Reint Dykema gee puntsgewys ‘n oorsig van die nuusgebeure van 9 April en wat ons Woensdag, 10 April, in die nuus te wagte kan wees.
Man brand in ongeluk dood
ʼn Man het doodgebrand nadat ʼn vragmotor en ʼn voertuig in Riversdal in die Wes-Kaap gebots het.
Brandstofpryse: Groot daling verwag
Die vooruitsigte vir dalings in plaaslike brandstofpryse lyk baie goed.
Moloto-slagoffer uit hospitaal ontslaan
Sonell Strydom, ʼn 14-jarige slagoffer wat Sondag tydens ʼn gru-ongeluk op die Molotopad noord van Pretoria beseer is, is Maandag uit die Montana-hospitaal ontslaan en sterk by haar tannie aan.
11-jarige in hof oor moord
ʼn 11-jarige seun het Dinsdag in die Humansdorp-landdroshof verskyn nadat hy glo ʼn 6-jarige seun met ʼn mes doodgesteek het.
Margate-kuierplek se eienaar doodgeskiet
Robin Bothma, die eienaar van ʼn gewilde kuierplek in Margate, is Vrydagaand in sy huis in Uvongo deur rowers doodgeskiet.
Nuwe boek: Voetspore: Agulhas tot Alexandrië
Hierdie joernaal volg op die gewilde Voetspore: Casablanca tot die Kaap (Protea Boekhuis, 2011).
Nuwe boek: Vis en Tjips
Watter soort ou breek by ‘n akwarium in? En verf grafitti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Kevin Pieterse, dis wie. Maar dan ontmoet Kevin vir Ginger die dolfyn. En dit is liefde met die eerste oog op slag…
Ma ontvoer glo haar twee seuns
Die Vereeniging-polisie het Dinsdag die publiek se hulp ingeroep om ʼn ma op te spoor wat vermoedelik haar twee seuns ontvoer het.
Malema toe nie in hof
Die saak van minagting van die hof teen die geskorste leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, is Dinsdag van die hofrol verwyder.
AfriForum eis swaar strawwe vir boer se moordenaars
Die hofsaak van twee mans wat daarvan aangekla word dat hulle David Hall vermoor het, is Dinsdag in die Potchefstroomse hooggeregshof voortgesit.
Uitruilstudent in Kaapstad verkrag
ʼn Uitruilstudent van Noorweë is oor die naweek op Seinheuwel in Kaapstad verkrag.
Video: Treinwag rand glo passasier aan
ʼn Metrorail-veiligheidsbeampte is op film vasgevang waar hy ʼn passasier in Kaapstad aanrand wat sonder ʼn kaartjie op ʼn trein wou klim.
Stropers steel nou volstruisvere
Die sukkelende volstruisbedryf word nou deur stropers geteiken wat in die aande toeslaan en die voëls se vere uitpluk.
Vyfjarige skenk verjaardaggeld vir renosters
Bryan Daniels-Fok, ʼn vyfjarige seun van Johannesburg, het nagenoeg R4 000 ingesamel om aan die Rhino SA-veldtog teen renosterstropery te skenk.
Agter die skerms van ʼn nuwe Afrikaanse fliek
Die span van Roepman en Verraaiers is weer hard aan die werk met ʼn nuwe Afrikaanse fliek, Musiek vir die agtergrond.