Taaltoffie ondersoek die herkoms van die Afrikaanse uitdrukking “jou niche vind”.
Alles vir Donderdag 11 April 2013
Oud-Maties stem oor koshuiskarakter en transformasie
ʼn Omstrede nuwe koshuisplasingsbeleid vir die Universiteit van Stellenbosch (US) sal na verwagting vanaand ʼn vol saal oud-Maties na ʼn buitengewone alumni-vergadering daaroor te stem.
Voormalige Idol in hof
Karin Kortje, ʼn voormalige SA Idols-wenner, het Woensdag in die Kuilsrivier-landdroshof verskyn op ʼn aanklag van dronkbestuur.
Arm in vrieskas: Man van rituele moord aangekla
Die man wat Vrydag ʼn mens-arm in ʼn winkel in Limpopo rondgeswaai het, word van ‘n rituele moord op sy vriendin aangekla en moet weer volgende week in die hof verskyn.
Sanger gaan vervolg word oor polisieuniform
Die kwaito-sanger wat in Februarie by die Metro Music-toekennings in Durban in ʼn metropolisieuniform opgedaag het, gaan strafregtelik vervolg word.
DKD wil poog om vakbond se regstelsaak te keer
Die departement van korrektiewe dienste (DKD) gaan Vrydag poog om Solidariteit se regstellendeaksiesaak teen hulle, op ’n tegniese punt te keer.
Nuuskommentaar: Zuma vs. Manuel – Apartheid en bakhandoorerflikheid
Om oorle apartheid vir alles te blameer terwyl neo-apartheid strykdeur ingevoer en verskerp word, het tot dusver vir Zuma gewerk.
Drie wagte by JHB-winkelsentrum beroof
Drie veiligheidswagte is Woensdag deur gewapende mans by ʼn winkelsentrum in Bedfordview, aan die Oos-Rand van Johannesburg, beroof.
Vyf volstruisveerstropers in hof
Vyf mans het Woensdag in die Oudtshoorn-landdroshof verskyn op aanklagte dat hulle volstruisvere van lewendige voëls gestroop het.
Video: Jaagduiwel word ná jaagtog vasgetrek
Troy Gurley, ‘n verkeersbeampte van Florence, South Carolina in Amerika, het Maandag ‘n jaagduiwel agterna gesit en hom uiteindelik, ná ‘n wilde jaagtog, vasgetrek.
Pretoria Sentraal-gevangenis sy naam kwyt
“Deel van rekonsiliasie sluit die herbenaming van geografiese plekname en landmerke in.” – Zuma
Gedagte vir die dag: Sý aanraking maak ‘n verskil
Gedagte vir die dag uit Matt 14:17-18: “Hulle sê toe vir Hom: ‘Ons het hier net vyf brode en twee visse.’ ‘Bring dit vir My hier,’ sê Hy”.
Vrou ernstig beseer ná plaat op haar val
ʼn Vrou is Woensdagmiddag ernstig beseer nadat ʼn groot plaat by haar werksplek op haar geval het.
SA rocker oorlede
Paul Wilson (29), tromspeler van die Suid-Afrikaanse rockgroep Southern Gypsey Queen, is Woensdag weens ’n hartaanval oorlede.
Drie keer lewenslank vir verkragting
ʼn Man van die Oos-Kaap is drie keer lewenslange tronkstraf opgelê vir die verkragting van ʼn 11-jarige meisie.
Drie vas wat glo polisiebeampte verkrag
ʼn Vroulike polisiebeampte is deur ʼn groep mans verkrag kort nadat sy van diens af gekom het.