Dubai, die stad met die hoogste wolkekrabbers, gaan nou sy polisiebeamptes met $400 000 Lamborghini-sportmotors toerus.
Lees meerAlles vir Vrydag 12 April 2013
AfriForum gaan nie vir e-tol registreer nie
AfriForum het vandag weer bevestig dat die organisasie se personeel en verteenwoordigers nie vir die beplande e-tol sal registreer nie en het die publiek aangemoedig om dieselfde te doen.
Jacaranda FM ondersoek saak ná donasies ‘verdwyn’
Jacaranda FM het Vrydag met die geskorste platejoggie Miguel Proenca vergader nadat geld, wat vir ‘n 10-jarige kankerlyertjie ingesamel is, glo vermis geraak het.
Skokvideo: Polisieman aangekla
Suid-Afrika se polisiediens is Vrydag in ‘n nuwe skandaal gedompel nadat beeldmateriaal vrygestel is van ‘n beampte, wat nie aan diens was nie, wat ‘n vrou slaan en skop.
De Klerk sê ook Zuma moet ophou om apartheid te blameer
Suid-Afrika se laaste apartheidpresident, FW de Klerk, het Vrydag president Jacob Zuma daarvan beskuldig dat hy apartheid as verskoning vir die regering se flaters gebruik.
E-tolstelsel: Aankondiging kry teenkanting
Verskeie organisasies het Vrydag hul teenkanting aangeteken nadat die Suid-Afrikaans Padagentskap (Sanral) bekend gemaak het dat die e-tolstelsel op Gautengse paaie oor twee maande in werking gaan tree.
Vrou kry parkeerboete van byna R1 miljoen
ʼn Vrou van Chicago in Amerika moet nagenoeg R1 miljoen opdok vir ‘n parkeerkaartjie van ʼn voertuig wat skaars R5 000 werd is.
DKD trek besware teen vakbond se regstellendeaksiesaak terug
Die departement van korrektiewe dienste (DKD) het Vrydagoggend in die arbeidshof in Kaapstad al hulle tegniese besware teen Solidariteit se hofsaak teen hulle omstrede regstellendeaksieplan teruggetrek.
SA-bokskampioen sterf
Johnny du Plooy, die voormalige Suid-Afrikaanse swaargewig-bokskampioen, is op 48-jarige ouderdom oorlede.
Mpofu stabiel, Farlam-kommissie soek plaasvervanger
Dali Mpofu, prokureur en voormalige uitvoerende hoof van die SAUK, is in ʼn stabiele toestand in die hospitaal nadat hy Donderdag op ‘n strand in Oos-Londen met ‘n skerp voorwerp gesteek en beroof is.
JHB-man uit bewegende voertuig geskiet
ʼn 27-jarige man is in ʼn stabiele toestand in ʼn Johannesburgse hospitaal nadat hy Donderdag buite sy huis geskiet is.
Duisende na Thatcher se begrafnis genooi
Amptenare van Engeland het Vrydag begin om 2 000 uitnodigings vir die seremoniële begrafnis van Margaret Thatcher, die “Ystervrou” van Engeland wat Maandag gesterf het, te stuur.
Interessante woord: Krakeel
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse woord ‘Krakeel’.
Nuwe boek: Jagkonings
Von Moltke skets met hierdie geliefde jagherinneringe die wêreld van die Afrikaanse beroepsjagter.
Boere staan saam om plaasaanvallers te vang
Boere, plaaswerkers, veiligheidsmaatskappye, sakemanne en die Noordwes-polisie het kragte saamgesnoer en ses vermeende plaasaanvallers aangekeer.
Poging op burgemeester se lewe gemaak
Die Estcourt-polisie ondersoek ʼn saak van poging tot moord nadat ʼn groep mans probeer het om ʼn burgemeester van KwaZulu-Natal dood te skiet.
Seun vermoor glo bejaarde pa
ʼn Man van Limpopo verskyn Vrydag in die hof nadat hy glo sy bejaarde pa met ʼn skerp voorwerp doodgekap het.
ANC wens Zuma geluk met verjaarsdag
“Jare met littekens van sy onselfsugtige toewyding tot die pleidooi van die armes en diegene wat deur die apartheidstelsel ontmens is”
Nuuskommentaar: Weet Zuma se linkerhand wat die linkerhand doen?
“Zuma het eintlik met Manuel saamgestem, maar net bedoel dat die sleureffek van apartheid nog lank met ons sal wees.”
Drie taxi’s en voertuig bots in besige kruising
Een persoon is dood nadat drie taxi’s en ʼn voertuig Vrydag in ʼn besige kruising in Strubens Valley, Roodepoort, gebots het.