ʼn Taxibestuurder is dood en ʼn ander man ernstig beseer nadat die taxi en ʼn voertuig Donderdagaand naby Magaliesberg gebots het.
Alles vir Vrydag 12 April 2013
ANC veroordeel aanval op Mpofu
Dali Mpofu, prokureur en voormalige uitvoerende hoof van die SAUK, is in ʼn ernstige maar stabiele toestand nadat hy Donderdag op ‘n strand in Oos-Londen aangeval en met ‘n skerp voorwerp gesteek is.
Meer had lisensies sê polisie
Die polisie in Gauteng het Donderdag berigte dat bykans 40% van die provinsie se polisiebeamptes nie bestuurderslisensies het nie ontken en gesê dit is slegs sowat 8%.
Happy-moord: Man kry borg
Die man wat beskuldig word van die moord op Happy Sindane is Donderdag in die KwaMhlanga-landdroshof op borgtog vrygelaat.