President Jacob Zuma het die ontplooiing van Suid-Afrikaanse soldate in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) en Soedan verleng.
Lees meerAlles vir Woensdag 17 April 2013
Nuusvoorspelling vir 18 April
Reint Dykema gee puntsgewys ‘n oorsig van die nuusgebeure van 17 April en wat ons Donderdag, 18 April, in die nuus te wagte kan wees.
‘Pornohoof’ terug by skool
Die departement van onderwys in Gauteng het die skorsing van ʼn skoolhoof wat glo pornografie aan ʼn leerling gewys het omgekeer.
Foto’s: ‘Net genade’ dat Arno leef
Dewald Jordaan, agent en broer van die sanger Arno Jordaan, sê dit is net die “Here se genade” dat sy broer nog leef en slegs lig beseer is na hy Woensdagoggend op die N14 onderweg na Krugersdorp in ʼn motorongeluk was.
Meisie geskors na sy medeskolier glo met skêr steek
Die 17-jarige meisie wat ʼn medeskolier glo met ʼn skêr in die nek gesteek het, is uit die Hoërskool Dr. Malan in Meyerton geskors.
Moemin en die maanlig-avonture
Moemin is terug in Afrikaans!
Twee Witbank-polisiemanne geskiet
Twee polisiebeamptes van die Witbank-polisiestasie is Woensdag in die vroeë oggendure glo deur OTM-rowers by ʼn winkelkompleks geskiet.
Arno Jordaan beseer in botsing
Arno Jordaan, ʼn bekende sanger van Pretoria, was Woensdagmiddag in ʼn voertuigongeluk betrokke.
Koljander
In hierdie roman word die leser geneem op ‘n reis na die binnewêreld van die kunssinnige Karen en van haar siniese fisikuspa.
Brian Boswell-sirkus reageer op aantygings
Te midde aantygings van mishandeling van olifante by die Brian Boswell-sirkus, het die eienaars van die sirkus Dinsdag gesê dit was geïsoleerde voorvalle.
‘Sataniese ritueel’: Slagoffer se ma getuig
Drie mans en ʼn meisie wat van die moord op ʼn tiener in 2011 aangekla word, het Woensdag in die hooggeregshofsitting in die Palm Ridge-landdroshof onskuldig gepleit.
Vier jaar vir vrou wat maak of sy dood is
Hanelie Nel (50), van Kaapstad, is Dinsdag tot vier jaar tronkstraf gevonnis nadat sy haar dood vervals het om geld uit ʼn lewensversekeringspolis te bekom.
Gauteng-skole ontvang inskrywings vir 2014
Skole in Gauteng het Woensdag begin om aansoeke vir die 2014 akademiese jaar te ontvang.
Swemkampioenskap weer uitgestel
Die SA-swemkampioenskap in Port Elizabeth is Woensdag weer uitgestel weens die vuil swembadwater.
Inflasie bly bestendig
Die verbruikersprysinflasie vir alle stedelike gebiede in Maart 2013 was 5.9% – onveranderd van Februarie.
Nuwe buislig kan verbruikers miljoene spaar
Die Nederlandse reus vir huishoudelike elektriese toerusting, Philips, het ‘n nuwe buislig ontwikkel wat die helfte van die krag gebruik as bestaande buisligte.
Publiek wil betoog oor beweerde olifant-mishandeling
Die publiek en verskeie organisasies beplan ʼn betoging by die Brian Boswell-sirkus nadat dit aan die lig gekom het dat die sirkus se olifante mishandel word.
Boston-marathon: Drukpotte as bomme gebruik
Die Federal Bureau of Investigation (FBI) van Amerika het bekendgemaak dat drukpotte, waarin springstof, spykers en gevaarlike skrapnel geplaas is, in Maandagaand se Boston-marathon ontploffings gebruik is.
Spesiale skuim maak geldwaens veiliger
Sekere geldwaens gaan in die nabye toekoms met spesiale skuim toegerus word om dit veiliger te maak teen aanvallers.
Nuwe boek: Geheimenisse van die natuur en die wetenskap
Die ideale naslaanboek vir gesinne; self- en voorlees, 8–12 jaar. Skole en naskoolsentrums behoort dié boek as nuttige verwysingsgids op die rak te hê.