Die Amerikaanse federale speurdiens (FBI) het beeldmateriaal van twee moontlike verdagtes in die Boston-bomontploffings openbaar gemaak.
Alles vir Vrydag 19 April 2013
Busdrywers staak vandag
Busbestuurders, waaronder die van die Gautrein-busdiens, gaan vandag landswyd staak weens ʼn loongeskil.