Die ongeveer 10 000 werkers aan die Menkaure-piramide op die Giza-plato het elke dag ongeveer twee ton vleis verorber, toon nuwe navorsing.
Alles vir Donderdag 25 April 2013
Wêreld se mooistes
People Magazine het Gwyneth Paltrow as die wêreld se mooiste vrou vir 2013 aangewys.
Sanger weer in hof vir dronkbestuur
Die sanger Arno Carstens se dronkbestuursaak word Donderdag weer in die Kaapstadse landdroshof hervat.
Hoofregter stel tribunaal aan om rassistiese wangedrag te ondersoek
AfriForum het ʼn brief van die Regterlike Dienskommissie (RDK) ontvang, waarin aangedui word dat hoofregter Mogoeng ʼn tribunaal aangestel het om ‘n klag van rassistiese wangedrag teen regter Motata te ondersoek.
Nuuskommentaar: Baanbrekerhofsaak teen regstellende aksie
“Dit waarmee die ANC hom ophou is naakte rassisme”
Bejaarde skiet rower in Centurion dood
ʼn Bejaarde inwoner van Eldoraigne in Centurion het Woensdagmiddag ʼn vermeende rower doodgeskiet nadat die bejaarde en sy vrou deur twee mans oorval is.
Tutu in hospitaal
Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu is Woensdag in die hospitaal opgeneem met ‘n “langdurige infeksie”.
Gedagte vir die dag: Oop kaarte
“Die vrou het geskrik en gestaan en bewe, want sy het besef wat met haar gebeur het. Sy het toe voor Hom op haar knieë kom…
Carl Pistorius in die hof
Carl Pistorius, broer van Oscar Pistorius, verskyn weer vandag Vanderbijlpark-landdroshof op aanklagte van strafbare manslag.
Nuusvoorspelling vir 25 April
Reint Dykema gee puntsgewys ‘n oorsig van die nuusgebeure van 24 April en wat ons Donderdag, 25 April, in die nuus te wagte kan wees.
Man vas vir dwelms
ʼn 22-jarige man is op Kaapstad se internasionale lughawe in hegtenis geneem nadat sowat vyf kilogram tik in sy besit gevind is.
Pornokanale sal aparte pakket wees
TopTV se drie nuwe pornokanale sal as ʼn afsonderlike pakket aan intekenare beskikbaar wees en verskeie ander veiligheidsmaatsreëls sal van krag wees.