Ras speel steeds ‘n enorme rol in mense se vryheid – sy vryheid om ‘n beurs te kry, ‘n werk te kry of bevordering te kry.
Alles vir Dinsdag 30 April 2013
Nog ʼn Springbok ly aan Joost se siekte
Die voormalige Springbok-rugbyspeler, Tinus Linee, is ook gediagnoseer met motorneuronsiekte waaraan Joost van der Westhuizen ly.
SA voer botoon in voorspelbare S15-naweek
Aan die Super15-front het alles die week redelik voorspelbaar verloop. Daar was nie regtig enige verrassings nie
Gedagte vir die dag: Hulle hoef nie weg te gaan nie
Gedagte vir die dag
Oos-Londense skool diskrimineer glo teen ANC-ondersteuners
“ANC-ondersteuners gaan baie ly, omdat die president eerder sy huis in Nkandla wil bou, as skole,” sê ouer.
Nuusvoorspelling vir 30 April
Reint Dykema gee puntsgewys ‘n oorsig van die nuusgebeure van 29 April en wat ons Dinsdag, 30 April, in die nuus te wagte kan wees.
Dag 4: Solidariteit vs die DKD
ʼn Opsomming van die vierde dag, 29 April, se hofgebeure in Solidariteit se regstellendeaksiesaak teen die departement van korrektiewe dienste (DKD).
SA’ners kan dalk in buiteland stem
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) is besig om die land se verkiesingswette aan te pas sodat Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon in volgende jaar se algemene verkiesing kan stem.
Video van Madiba erg gekritiseer
President Jacob Zuma het Maandag gesê oudpresident Nelson Mandela is gesond en in ʼn goeie bui ondanks beeldmateriaal van Mandela wat uitdrukkingloos voor hom uitstaar.
Man skuldig bevind aan Trompsburg-plaasmoord
Die egpaar is met ʼn byl en ʼn graaf in die kombuis aangeval toe hulle tuis gekom het.