ʼn Opsomming van die sewende dag, 3 Mei, se hofgebeure in Solidariteit se regstellendeaksiesaak teen die departement van korrektiewe dienste (DKD).
Lees meerAlles vir Vrydag 3 Mei 2013
‘Sataniese ritueel’: Kirsty is twee keer gewurg
Kirsty Theologo (18) is glo twee keer gewurg voordat sy tydens ‘n beweerde sataniese ritueel haar bewussyn verloor het.
Pieter-Dirk Uys begin met politieke beweging
Kunstenaar Pieter-Dirk Uys het Vrydagoggend ‘n politieke “beweging” bekendgestel om diegene, wat ‘n alternatiewe demokrasie in die land soek, te verenig.
Mamabolo sal trofee, medalje ontvang
Ludwick Mamabolo sal Maandag, elf maande nadat hy die Comrades-marathon gewen het, sy trofee, goue medalje en R300 000-wengeld by Comrades House in Pietermaritzburg ontvang.
Gupta-familie kan dalk ondersoek word
‘n Ondersoek oor die beweerde onwettige landing van ‘n privaatvliegtuig by die Waterkloof-lugmagbasis kan moontlik daartoe lei dat die rol van die Gupta-familie in die sage ook ondersoek word.
Vyf vas oor gesmokkelde sigarette
Vyf mans, insluitend twee polisiebeamptes, is by die Zeerust-polisiestasie in Noordwes in hegtenis geneem vir die beweerde diefstal van gesmokkelde sigarette.
AfriForum seminaar: Is taalregte noodsaaklik?
AfriForum het Vrydag ‘n seminaar gehou wat poog om die vraag, “Is taalregte noodsaaklik?” te antwoord.
Stormers val vas in Albany
Die Stormers het hul vyfde nederlaag in nege Super15-wedstryde gely.
Tieners pleeg glo selfmoord ná te veel huiswerk
Twee tieners van China het selfmoord gepleeg omdat hulle glo te veel huiswerk gehad het en dit nie voltooi het nie
McBride skotvry
Die Noord Gautengse hooggeregshof het Vrydag die staat se appèl teen die vryspraak van Robert McBride, die voormalige hoof van die Ekurhuleni-metropolisie, van die hand gewys.
Gupta-saga: “Vliegtuig het nie toestemming gehad” – minister
Jeff Radebe, minister van justisie, het Vrydag tydens ʼn perskonferensie gesê die landing van die Gupta-familie se vliegtuig by die Waterkloof-lugmagbasis was glo ongemagtig.
Solidariteit vs die DKD: Vakante poste word nie gevul nie; saak uitgestel
Solidariteit se regstellendeaksiesaak teen die departement van korrektiewe dienste is Vrydag uitgestel met die voorwaarde dat die betrokke poste vakant bly.
Bejaarde van Delareyville verkrag
ʼn Bejaarde vrou van Delareyville in Noordwes is glo Woensdagaand verkrag nadat sy by ʼn plaaslike kroeg gekuier het.
Gemengde reaksie oor valstande vir modelletjies
Rolspelers en deelnemers in Suid-Afrika se skoonheidsbedryf het gemengde reaksie oor die gebruik van Flippers, oftewel valstande vir kinders.
Gupta-fiasko: Nog vier hoës geskors
Nog vier regeringbeamptes is op “verpligte spesiale verlof” geplaas na aanleiding van die Gupta-sage, het Jeff Radebe, minister van justisie, Vrydag aangekondig.
Plaasaanval: Twee vas vir moord op Villiers-boer
Twee mans is Donderdag in hegtenis geneem in verband met die moord op Jannie du Plessis, ʼn boer van Villiers.
Totale alkoholverbod vir motoriste kry momentum
Die regering se plan om ʼn totale verbod op alkholgebruik vir motoriste in werking te stel, is nog ʼn stappie nader.
Gupta: “SA moet dankbaar wees”
Die sakeman Atul Gupta het Vrydag gesê Suid-Afrikaners moet dankbaar wees vir die belegging wat die Gupta-familie in die land gemaak het deur die veelbesproke huwelik hier te hou.
Margaret Thatcher, vakbonde en Suid-Afrika
Pieter Mulder bespiegel oor Margaret Thatcher se politieke keuses in hedendaagse Suid-Afrika.
Nuuskommentaar: Guptas en Internasionale Persvryheidsdag
Terwyl die hele Guptasgate hom afspeel, ontstaan die vraag in hoe ‘n mate die publiek so ingelig sou kon word as snoerwet reeds geteken en van krag sou wees.