Lede van Nelson Mandela se familie is glo woedend oor die ANC se onlangse besoek aan Madiba, waarvan ʼn video gemaak en uitgesaai is.
Alles vir Maandag 6 Mei 2013
AfriForum bereik ooreenkoms met TUT oor busdiens vir gestremdes
AfriForum verwelkom die toegewings wat die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) gemaak het om die kampus en studentevervoer meer toeganklik vir studente met spesiale behoeftes te maak.
Bethulie-dubbelmoord: Ses weer in hof
Ses verdagtes, waarvan vier minderjarig is, verskyn Maandag weer in die Bethulie-hooggeregshof in verband met die moord op Gordon (78) en Lorraine (63) Adam.
SAL leen R1.5 miljard
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het sy verbandplan uitgestel om R1.5 miljard van twee banke te leen.
Nuuskommentaar: Akademici en die pot lensiesop
Die Gupta-sage kring steeds uit ten spyte van ‘n omvattende poging om dit hok te slaan.
Woord: Reikhalsend
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse woord ‘reikhalsend’.
Henning-moord: Verhoor hervat vandag
Die verhoor van twee mans wat daarvan verdink word dat hulle betrokke was in die moordkomplot teen Chanelle Henning word Maandag in die Pretoriase hooggeregshof hervat.
Kapers vas na motor omslaan
Twee vermeende kapers is in hegtenis geneem nadat hulle glo twee vrouens gekaap het en kort daarna in ʼn ongeluk betrokke was in Cullinan, oos van Pretoria.
Verkeersbeampte skiet “dronk” drywer
ʼn Motoris wat glo onder die invloed van alkohol bestuur het, is deur ʼn metropolisiebeampte doodgeskiet nadat hy glo die beampte met ʼn mes gesteek het.
Drie vas na hulle egpaar beroof, aanval
Drie mans is in hegtenis geneem nadat hulle ʼn man en sy vrou in hul huis in Hercules, Pretoria aangeval en beroof het.