Die konstitusionele hof in Johannesburg gaan Donderdag argumente aanhoor oor wie die finale sê het oor skooltoelating in publieke skole – die skool se beheerliggaam of die regering.
Alles vir Donderdag 9 Mei 2013
Gedagte vir die dag: Opstanding uit die dood
Teks: Luk. 7: 14: “En Hy sê: ‘Jongman, Ek sê vir jou, staan op!’” Die Bybel vertel ons van drie gevalle waar Jesus mense opgewek…
Seekoei byt man dood
ʼn Seekoei het ‘n plaaswerker naby ʼn dam op ʼn plaas in die Modjadjikloof-omgewing in Limpopo aangeval en doodgebyt.
Man op wittebrood deur haai doodgebyt
ʼn 36-jarige man is tydens sy wittebrood deur ʼn haai doodgebyt op die Franse eiland Reunion.
Tronk toe na hy meisie buite skool wil gryp
Adams het op 18 Oktober 2011 die 18-jarige Amanda Schmidt buite die Hoërskool Die Burger met ’n skroewedraaier gedreig en in sy voertuig probeer dwing.
Rekrute: Minister gryp in
Mapisa-Nqakula is bekommerd oor die nuutste voorval aangesien sy reeds twee ander ondersoeke na vorige voorvalle by die Infanterieskool gelas het.