Dr. Cyril Karabus, ‘n Suid-Afrikaanse onkoloog wat tans in die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) is, vlieg Woensdag terug na Suid-Afrika toe.
Alles vir Woensdag 15 Mei 2013
Nuuskommentaar: Marikana – Drukkoker amper in rooi
Terwyl die Marikana-kommissie van ondersoek nog aan die gang is, het betogers weer by die omstrede Wonderkoppie begin saamtrek. Is daar dan niks in die proses geleer nie?
Oud-Bloubul weer in hof vir byl-moorde
Die verhoor van die voormalige Bloubul-rugbyspeler wat daarvan verdink word dat hy vier mense vermoor het, hervat vandag in die Durbanse hooggeregshof.
Twee vas oor maak van dwelms in huis
Twee mans is Dinsdagaand in hegtenis geneem nadat die Valke ʼn klopjag op ʼn dwelmlaboratorium in Boksburg aan die Oos-Rand uitgevoer het.
Polisiebeampte vas na rooftogte
ʼn 45-jarige polisiebeampte van Piet Retief in Mpumalanga is in hegtenis geneem in verband met ʼn vlaag gewapende en sakerooftogte.
Moordsake na sterftes by inisiasieskole
Minstens 20 seuns is die afgelope ses dae dood nadat hulle inisiasieskole in Mpumalanga bygewoon het.