Aanhangers van Barbie kan nou haar droomhuis in werklikheid beleef.
Lees meerAlles vir Donderdag 16 Mei 2013
Kaapse e-tol: Stad soek dokumentasie
Die stad Kaapstad het vandag Sanral in die hooggeregshof die stryd aangesê oor die voorgestelde N1-N2 Wynland-tolprojek in die provinsie.
Munisipale bestuurder aanspreeklik vir Louis Trichardt
Die Noord-Gautengse Hooggeregshof het beveel dat die munisipale bestuurder van Louis Trichardt (Makhado) water te voorsien.
David Beckham kondig ook uittrede aan
Die bekende sokkerster, David Beckham, het Donderdag sy uittrede uit professionele sokker aangekondig.
Davies moet wetsontwerp skrap, nie herskryf nie – Solidariteit
Die Wetsontwerp op die Lisensiëring van Sakeondernemings, 2013, moet in geheel geskrap word eerder as om slegs herskryf te word, het die vakbond Solidariteit Donderdag gesê.
Man vas vir moord op Marikana-sangoma
ʼn Man is naby Durban in hegtenis geneem in verband met die moord op die sangoma wat glo rituele op stakende mynwerkers voor verlede jaar se Marikana-bloedblad uitgevoer het.
Rand die laagste in vier jaar
Die Rand het Donderdagoggend met 1.3% teenoor die Amerikaanse dollar verswak en is nou op sy laagste vlak in vier jaar
Betogers maak amok in Mpumalanga
Die polisie van Mpumalanga het Donderdag bevestig 33 mense is in hegtenis geneem in verband met openbare geweld in Amsterdam.
Afrikaanse kunstenaars wat nie in Suid-Afrika gebore is nie
Daantjie Dinamiet het gaan ondersoek instel om te bepaal watter Afrikaanse kunstenaars nie in Suid-Afrika gebore is nie
Radio-aktiewe materiaal by skrootwerf gekry
ʼn Skrootwerf in Boksburg in die Oos-Rand moes ontruim word nadat radio-aktiewe materiaal Donderdag in een van die werkwinkels gevind is.
Internet-foefie het aanhangers op hol
ʼn Internet-foefie wat beweer die bekende kletsrymer, Eminem, is met ʼn mes aangeval, het sommige nuuskierige sosialemedia-gebruikers in ʼn slenter laat beland.
Renosters vir miljoene verkoop
Veertig witrenosters is vir nagenoeg R10 miljoen tydens die Ezemvelo Wildlife se jaarlikse veiling in Durban verkoop.
Karabus “hopelik” môre tuis
Prof. Cyril Karabus, ʼn Suid-Afrikaanse onkoloog, word uiteindelik Vrydag terug in die land verwag nadat die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) glo ʼn fout met sy visum gemaak het.
Vrou se troeteldier-aap uitgesit
Annie Paulsen, ʼn vrou van die Wes-Kaap, is erg ontsteld nadat ʼn aap, wat sy as ʼn troeteldier aangehou het, uitgesit is in plaas daarvan om na ʼn rehabilitasiesentrum gestuur te word.
Woord: Getal/Aantal
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse woord getal/aantal.
isiZulu verpligtend vir KZN-studente
isiZulu gaan van volgende jaar af ʼn verpligtende vak wees vir alle eerstejaarstudente aan die Universiteit van KwaZulu-Natal.
Harlem Shake: Onnies skud lywe op verhoog
Die onderwysers van Hoërskool Belville in die Wes-Kaap het onlangs tot groot vermaak van die skoliere hul lywe op die verhoog geskud.
SA-program die beste wêreldwyd
ʼn Internetprogram wat plaaslik ontwikkel is, het Woensdag uit meer as 100 000 inskrywings ʼn gesogte toekenning in Amerika ontvang.
Nuuskommentaar: IRS-skandaal: Hoe demokrasie van SA verskil
Die vinnige druk op bedanking is waarskynlik om politieke skadebeheer toe te pas, maar is kenmerkend van ‘n demokrasie… maar nie in Suid-Afrika nie.
Munisipale bestuurders se salarisse onder loep
Daar is tans geen regulasies in plek om munisipale bestuurders, waarvan sommiges glo meer as president Jacob Zuma verdien, se salarisse te bepaal nie.