Mark 5:25: “Daar was ook ’n vrou wat al twaalf jaar lank aan bloedvloeiing gely het”. Toe Jesus op pad was na Jaïrus se sterwende dogtertjie,…
Alles vir Donderdag 16 Mei 2013
Lonmin-werkers weer op hul pos
Die duisende Lonmin-mynwerkers van Marikana in Noordwes wat sedert Dinsdag gestaak het, het weer vir werk opgedaag.
Valke-woordvoerder gepos
McIntosh Polela, die voormalige woordvoerder van die Valke, is amptelik afgedank.
Dewani beleef glo terugslag
Shrien Dewani, wat daarvan verdink word dat hy in 2010 sy vrou Anni tydens hul wittebrood in Suid-Afrika laat vermoor het, se gesondheid het glo ʼn terugslag beleef.
Kruger verloor 13 renosters in ‘n week
Vier vermeende renosterstropers is die afgelope week in die Krugerwildtuin in hegtenis geneem terwyl die aantal renosters wat reeds vanjaar vir hul horings doodgemaak het tot meer as 310 gestyg het.
Teleurstelling oor Brown se ‘ligte’ vonnis
J. Arthur Brown, voormalige hoof van Fidentia, se vonnis is gister uit verskeie oorde gekritiseer.