Die Cheetahs het hulself asook die Bulls ‘n groot guns bewys deur die Reds oortuigend in Bloemfontein met 27-13 te klop.
Lees meerAlles vir Saterdag 18 Mei 2013
Blue Bulls sukkel tot by wen en bonuspunt
Was dit verlede naweek se loslootjie, of die okkasie van Pierre Spies se 100ste Super-wedstryd, of die wete dat hulle die tempo straks kan verlangsaam teen die swakste span in die toernooi?
Foto’s: “Voyeuristiese” foto’s laat bure ontstoke
‘n Uitstalling in ‘n galery in New York van foto’s van woonstelbewoners, wat geneem is sonder dat hulle daarvan bewus is, word gekritiseer as voyeurisme.
Zim-dosent gevonnis vir ‘laster’
‘n Dosent by ‘n regeringsuniversiteit in Zimbabwe is drie maande tronkstraf opgelê nadat hy pres. Robert Mugabe glo ‘n “vrot ou donkie” genoem het.
Ma wou baba glo buite winkel weggee
‘n Vrou word van kindermishandeling aangekla nadat sy haar baba glo aan vreemdelinge buite ‘n gerieflikheidswinkel in Phoenix, Arizona in Amerika wou weggee.
Video: Wêreld se hoogste fiets
Richie Trimble, ‘n filmregisseur van Los Angeles, Kalifornië in Amerika, het die wêreld se hoogste fiets gebou.
23 sterf tydens inisiasieseremonies
Drie-en-twintig jeugdiges het glo oor die afgelope nege dae tydens inisiasieseremonies, wat besnydings en oorlewingstoetse insluit, gesterf.
Geen behoorlike besluit oor Wynland-tolprojek
Sanral se openbare kennisgewing oor die Wynland-tolprojek was glo onwettig, aangesien die nasionale padagentskap (Sanral) nooit ‘n behoorlike raadsbesluit oor die projek geneem het nie.
Sterk aardbewing skud Japan
‘n Aardbewing van 6.1 op die momentmagnitudeskaal het Saterdag naby die kus van Japan voorgekom.
Rekenmeester sal glo skuldig pleit
Ashley Fataar (47), ‘n rekenmeester van Wynberg in Kaapstad, wat glo duisende rande van die Joodse Gemeenskapsentrum (JCC) gesteel het, sal glo later vandeesmaand skuldig pleit op diefstal.
Onderwyser skuldig aan wangedrag
‘n Onderwyser wat glo ‘n skooldogter ontvoer, bedwelm en verkrag het, is tydens ‘n tugverhoor skuldig bevind aan growwe wangedrag.
Tweede onkoloog bedank glo oor “stukkende” masjiene
‘n Tweede top onkoloog het glo bedank weens die departement van gesondheid in KwaZulu-Natal se onvermoë om twee wêreldgehalte-radioterapiemasjiene in stand te hou by die Addington-hospitaal in Durban.
Foto’s: Brand by Broadacres-winkelsentrum in JHB
‘n Brand by die Broadacres-winkelsentrum in noordelike Johannesburg is Vrydagaand onder beheer gebring.
SA-vrou glo in Indië aangekeer met dwelms
‘n Suid-Afrikaanse vrou is glo by Mumbai se lughawe in Indië deur doeanebeamptes aangekeer met 26kg dwelms.