Een van die Groot Debat se jong Nederlandse skrywers vertel van die okkasie van die Nederlandse troonwisseling, en die betekenis daarvan vir hom en die ganse land.
Alles vir Maandag 20 Mei 2013
Skoolkinders beseer in busongeluk
Meer as 40 skoolkinders is Maandagoggend beseer nadat hul skoolbus teen ʼn skuinste in Taylor’s Halt naby Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal afgerol het.
Die hemel van Heivisj
deur Benny Lindelauf Nederland, 1938. Fing Boon se droom stort in duie. In plaas van verder studeer om onderwyseres te word, moet sy by die Sigaarkeiser…
Karabus oorweeg verdere regstappe
Prof. Cyril Karabus, ʼn afgetrede Suid-Afrikaanse onkoloog wat uiteindelik terug is in die land ná maande se aanhouding in die Verenigde Arabiese Emirate (VAE), oorweeg glo regstappe teen Emirates Airlines, die Hospital Group en die Abu Dhabi-regering, berig EWN.
Uitdrukking: Die kameel wat deur die oog van ‘n naald moet gaan.
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse uitdrukking ‘ Die kameel wat deur die oog van die naald moet gaan’.
SA Roadlink gaan nie gelikwideer word nie
SA Roadlink het glo ʼn ooreenkoms met FirstRand Bank aangegaan en gaan nie gelikwideer word nie.
Nuuskommentaar: Kabaal oor vlieënde Guptas en vlieënde olifante
Soos ‘n nimmereindigende sepie sleep die Gupta-sage voort.
Uitsaaier hou gedenkdiens vir Vuyo Mbuli
ʼn Gedenkdiens vir Vuyo Mbuli, die televisie- en radioaanbieder van die SABC wat Saterdagaand oorlede is, sal Woensdag by die SABC se perseel in Auckland Park gehou word.
Gedagte vir die dag: “Alledaagse wonderwerke”
Teks: “Hy het die menigte beveel om op die groen gras te gaan sit om te eet. Toe neem Hy die vyf brode en die…
Werkers staak by Mercedes-Benz
Duisende werkers van die Mercedes-Benz-aanleg in Oos Londen het met ʼn onwettige staking begin.
Medelye stroom in vir Mbuli
President Jacob Zuma, politieke partye en ander bekendes het hulde gebring aan Vuyo Mbuli (46), bekroonde televisie- en radioaanbieder van die SABC, wat Saterdagaand oorlede is.
Man vas oor dwelms van R18 m.
ʼn Man is in hegtenis geneem nadat hy glo kokaïne ter waarde van R18 miljoen oor die Beitbrug-grenspos probeer smokkel het.
Man dood, vier beseer na motor boom tref
ʼn Man is Sondag dood en vier ander mense is beseer nadat die motor waarin hulle gery het teen ʼn boom gebots het op de R506 in Noordwes.