Mark 5:26: “Sy het baie gely onder die behandeling van talle dokters en het alles wat sy gehad het, daaraan bestee. Sy het egter geen…
Alles vir Donderdag 23 Mei 2013
Kleinfontein nooi DA-jeugleier vir koffie en melktert
Koffie en melktert wag op die DA-jeugleier, Mbali Ntuli, wat Kleinfontein vandag gaan besoek.
DA lê klag teen Tlokwe-burgemeester
Die DA het Woensdag klagte aanhangig gemaak teen Maphetle Maphetle, die burgemeester van Tlokwe in Potchefstroom.
Vlieg-spersones oorweeg in stryd teen renosterstropery
Ezemvelo, die KwaZulu-Natalse natuurbewaringsdiens, oorweeg om die provinsie se wildreservate tot vliegvrye sones te verklaar in die stryd teen renosterstropery.
Valke-hoë in hof oor bedrog
Die hoof van die Valke in Mpumalanga is Woensdag in hegtenis geneem en het kort hierna in die Nelspruit-streekshof verskyn op aanklagte van bedrog.