Individue se gebrek aan historiese en argeologiese kennis veroorsaak dat mense gerugte van oorloë en rampe as uniek aan hierdie tyd verstaan, en
as tekens van die eindtye vertolk.
Alles vir Maandag 27 Mei 2013
Man vas na moord op student
ʼn Man is in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n student wie se liggaam verlede weke gevind is nadat sy sedert die begin van die maand vermis was.
Vier sterf in gru-botsing buite Welkom
Vier mense is Sondag dood en drie ernstig beseer na twee motors reg van voor gebots het op die R30 buite Welkom in die Vrystaat.
14-jarige vas ná bylmoorde
ʼn 14-jarige seun van die Oos-Rand is in hegtenis geneem nadat hy glo vier van sy gesinslede met ʼn byl vermoor het.