Dr. Louis Heyns (59), ’n dosent aan die Universiteit van Stellenbosch (US) en pediater by die Tygerberg-hospitaal wat sedert verlede Woensdagaand vermis word, is dood aangetref.
Alles vir Donderdag 30 Mei 2013
Jemen-ontvoering: Vyf verdagtes in hegtenis geneem
Vyf verdagtes is in hegtenis geneem in verband met Maandag se ontvoering van ʼn Suid-Afrikaanse egpaar in Taiz in Jemen.
Gedagte vir die dag: God het emosies
Teks: Luk. 7: 13: “Toe die Here haar sien, het Hy haar innig jammer gekry.” Wat ʼn wonderlike God, wat ʼn wonderlike mens, wat so…
Baba sterf na kragonderbreking
ʼn Eenjarige seuntjie wat van ʼn elektrisiteitaangedrewe suurstofmasjien afhanklik was is dood na ʼn kragonderbreking.
Cosatu dreig met volskaalse polisiestaking
Cosatu in die Wes-Kaap het gewaarsku dat alle polisiebeamptes versoek sal word om te staak indien die nasionale polisiehoof nie ʼn ooreenkoms rakende salarisgraderings in plek stel nie.