Sky News in Brittanje het Vrydag foto’s publiseer wat glo in die Paralimpiese atleet, Oscar Pistorius, se huis geneem is nadat hy sy vriendin, Reeva Steenkamp, geneem is.
Alles vir Vrydag 31 Mei 2013
SAL-hoof hof toe oor afdanking
Vuyisile Kona, voormalige hoof uitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL), het ʼn aansoek by die Pretoriase hooggeregshof ingedien om sy afdanking te hersien.
Die Uile in Mosambiek
Wit strande, tropiese visse, vakansie … en gevaar!
Brand by Cavendish Square in Kaapstad
Cavendish Square-winkelsentrum is Donderdagmiddag ontruim nadat ʼn brand in die lugverkoelingstelsel uitgebreek het.
Woord: Jobstrooster
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse woord ‘jobstrooster’.
Paartjie in hof oor baba se dood
Trevor Viljoen (20) en Ashley Anne Jordaan (20) het Donderdag in die distrikshof in Vanderbijlpark verskyn op ʼn aanklag van kindermishandeling nadat hul 10 maande oue babaseuntjie verlede jaar in Augustus dood is.
Seuntjie sterf op pretparkrit
ʼn Vyfjarige seuntjie is tydens ʼn fratsongeluk dood op ʼn pretparkrit in Pietermaritzburg.
Gedagte vir die dag: Deel van die Rots
Joh 14:1- “Julle moet nie onsteld wees nie. Glo in God; glo ook in My”. Jesus se antwoord op ons ontsteltenis is kort, maar nie oppervlakkig…
Meer as 360 renosters reeds gestroop
Meer as 360 renosters is reeds vanjaar vir hul horings doodgemaak.
Dié paaie geraak deur Cosatu-betoging teen e-tol
Cosatu sal vandag op verskeie Gautengse hoofweë teen die omstrede e-tolstelsel betoog.
Polisie bekyk komplot om NW-premier te vermoor
Die polisie in Noordwes ondersoek ʼn beweerde komplot om Thandi Modise, premier van die provinsie, te vermoor.