Patricia de Lille, Kaapstad se burgemeester, gaan Woensdag ‘n perskonferensie hou om oor die stad se sanitasie-verwante kwessies te praat.
Alles vir Woensdag 5 Junie 2013
Gedagte vir die dag: Die veilige anker
Joh 14:1-“Julle moet nie onsteld wees nie. Glo in God; glo ook in My”. Hierdie woorde van Jesus kry nog meer betekenis wanneer ‘n mens…
Betogers versper Roodepoort-pad
ʼn Pad in Roodepoort, wes van Johannsburg, was Woensdagoggend vir verkeer gesluit nadat betogers buitebande wat aan die brand gesteek is en klippe op die pad gegooi het.
Polisieman in hof na transitorooftog
ʼn Polisiebeampte wat in hegtenis geneem is in verband met ʼn transitorooftog het Dinsdag in die Sasolburg-landdroshof verskyn.
Man tydens winkelroof doodgeskiet
ʼn 45-jarige man is tydens ʼn rooftog by ʼn winkel in Grahamstad in die Oos-Kaap doodgeskiet.
Man verkrag glo vier maande oue baba
ʼn 54-jarige man wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn vier maande oue baba verkrag het, het Dinsdag in die Parow-streekshof verskyn.
Rioolpyp-moord: Wag kry lewenslank
Jimmy Mahlaba (26) is Dinsdag in die hooggeregshof in Pretoria tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die moord op Denise Stratford (55).