‘n Paartjie van Colorado in Amerika het onlangs uitgevind dat hulle al ‘n jaar lank eintlik ‘n baie duur stoel in hul motorhuis gestoor het.
Lees meerAlles vir Maandag 10 Junie 2013
Outa ontvang miljoene vir e-tolsaak
Die Bondgenootskap teen Stedelike Tol (Outa) het Maandag gesê hy het R1.2 miljoen van die publiek in donasies ontvang.
Tien vas oor ontvoerings
Tien mense is in hegtenis geneem nadat hulle glo ‘n vrou en haar baba in Orange Farm, suid van Johannesburg, ontvoer het.
Malema se plaas verkoop
Julius Malema, geskorste ANC-jeugligaleier, se kool- en tamatieplaas in Limpopo is Maandag vir R2.5 miljoen op ‘n veiling verkoop.
Man vergiftig glo vrou en kinders
‘n Man is in hegtenis geneem nadat hy glo sy vrou en twee kinders in Vioolsdrift in die Noord-Kaap vergiftig het.
‘Renosterstroper’ in Limpopo doodgeskiet
ʼn Vermeende renosterstroper is oor die naweek in Limpopo doodgeskiet en nog een is in hegtenis geneem.
Potch-studente sukkel sonder krag
ʼn Kragonderbreking wat Maandag in Potchefstroom voorgekom het, het veroorsaak dat sommige studente aan die Noordwes-Universiteit (Pukke) nie hul oggendsessie se eksamens kon voltooi nie.
ANC-jeugliga ontbind in vier provinsies
Die ANC-jeugliga se nasionale taakspan het die organisasie in vier provinsies ontbind.
Storieman omnibus 3
deur Leon Rousseau Storieman Omnibus 1 en Omnibus 2 wat in 2012 verskyn het, was ongetwyfeld ‘n reusesukses. Nou volg ook ‘n derde omnibus, met…
ANC ontken Mandela-besoekverbod
Oudpresident Nelson Mandela se toestand bly onveranderd, het die presidensie Maandag bevestig.
Video: Simon Cowell met eiers bestook
ʼn Vrou het Saterdagaand tydens die eindronde van die werklikheidsreeks, Britain’s Got Talent, van die verhoog af vir Simon Cowell met eiers bestook.
Oud landbou-minster oorlede
Greyling Wentzel, die voormalige minister van landbou en LP vir Bethal, is Saterdag in Pretoria in die ouderdom van 88 oorlede.
PTA-tiener met ouers herenig ná vier weke
Joyline Pretorius (15), ʼn meisie van Pretoria wat sedert 8 Mei vermis was, is Donderdag tydens ʼn emosionele ontmoeting weer met haar ouers herenig.
Nuuskommentaar: Relevansie van Afrikaans
Wat hier aan die bod gestel word, is die vraag of Afrikaanssprekendes, meningsvormers inkluis, hoegenaamd gehoor word?
Net familie glo by Madiba toegelaat
ʼn Groot groep joernaliste staan buite ʼn Pretoriase hospitaal waar oudpresident Nelson Mandela sedert Saterdag behandeling ontvang vir ʼn longkwaal.
Uitdrukking: In ‘n gekkeparadys leef
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse uitdrukking ‘In ‘n gekkeparadys leef’.
Polisie steeds op soek na aanvallers wat jong ma vermoor
Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die moord op Melinda Lee Bam, ʼn 30-jarige ma van twee jong dogters wat oor die naweek by ʼn gastehuis in Limpopo doodgeskiet is nie.
Vlieënier sterf terwyl hy brand bestry
Telo Steyn, ʼn 49-jarige ervare vlieënier, is oor die naweek dood nadat die vliegtuig waarmee hy ʼn brand naby Piet Retief in Mpumalanga bestry het, neergestort het.
Gedagte vir die dag: ‘n Geknakte riet
Skrifgedeelte: “’n Riet wat geknak is, sal Hy nie afbreek nie” (Matt. 12:20). Nadat Jesus weer eens ʼn paar siekes gesond gemaak het, herinner sy…
Heyns-moord: Drie weer in hof
Drie van die verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met misdade teen die vermoorde dr. Louis Heyns, gaan na verwagting Maandag in die Somerset-Wes-landdroshof verskyn om vir borgtog aansoek te doen.