Jeff Radebe, die minister van justisie, het Sondag die name van 42 veroordeelde bedrieërs bekend gemaak
Alles vir Maandag 10 Junie 2013
Madiba: ‘Laat hom gaan’
Oudpresident Nelson Mandela het ʼn tweede aand in die hospitaal deurgebring nadat hy Saterdag in die vroeë oggendure opgeneem is weens ʼn longinfeksie.
Man vas oor dwelms
ʼn Nigeriese man is in hegtenis nadat daar dwelms in sy besit gevind is by die Kaapstad Internasionale Lughawe.