Hier is ‘n heerlike ete wat julle Sondag met Vadersdag sommer gou aan mekaar kan slaan om die Pa in die huis mee te bederf! Ons is seker hy gaan sy lippe (en vingers) aflek.
Alles vir Donderdag 13 Junie 2013
Nuuskommentaar: Mandela, uhuru en die “nag van die lang messe”
Oor die sogenaamde “nag van die lang messe” is genoeg weergawes in omloop om etlike dik boeke te skryf.
Pretoria-straatname: Uitspraak vandag in verlof tot appèl-aansoek
Die hooggeregshof in Pretoria sal Donderdag uitspraak lewer in die Tshwane-metro se aansoek om verlof tot appèl teen ’n interdik wat toegestaan is om die verwydering van naamborde van 25 ou straatname in en om Pretoria te staak.
Aanval op fotograaf veroordeel
Die Nasionale Persklub het ʼn “moedswillige aanval” op ʼn fotograaf buite die hospitaal waar oudpresident Nelson Mandela glo behandel word, ten sterkste veroordeel.
Klagtes teen SA troepe in DRK
Altesame 93 sake van wangedrag is al teen Suid-Afrikaanse soldate wat in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) ontplooi is ondersoek.
Man moor glo vrou, bel polisie
ʼn Man is Woensdag in hegtenis geneem nadat hy glo sy 27-jarige vrou met ʼn skerp voorwerp doodgesteek het in Rustenburg, Noordwes.