Van die Namib-woestyn tot op die Rooi Planeet. Dít was die pad van ‘n oud-Matie wat deesdae direkteur is van projekformulering by NASA in die VSA, se sogenaamde “Jet propulsion Laboratory”.
Lees meerAlles vir Maandag 17 Junie 2013
Video: Man kry almal aan die lag
In ‘n poging om sy nuwe reeks, Laughing Buddha Collection bekend te stel, het Rituals Cosmetics ‘n man na ‘n treinhalte in Nederland gestuur om ‘n sosiale eksperiment uit te voer.
Foto’s: Polisie gaan sjef se keelgryp-foto’s ondersoek
Die polisie in Brittanje sê hulle ondersoek ‘n voorval nadat ‘n koerant foto’s van Nigella Lawson se man, Charles Saatchi, publiseer het waar hy met sy hande om dié bekende sjef se keel staan.
Laer pryse vir rugbykaartjies
Die Blou Bulle Maatskappy het die prys van kaartjies vir die finale ronde van die viernasietoetsreeks verlaag, het Beeld Maandag berig.
Pyl-hond het glo ander geteister
Die hond wat Woensdagoggend in Randfontein met ‘n pyl geskiet is, was glo ‘n rondloperhond wat pluimvee, ander honde en selfs perde in die gebied geteister het.
Sakeman moet R295 miljoen aan SA oorbetaal
Arnold Bengis, ‘n sakeman van Houtbaai, is deur ‘n hof in Amerika aangesê om nagenoeg R295 miljoen restitusie aan Suid-Afrika te betaal, het The Star Maandag berig.
DA-raadslid glo oor rassistiese e-pos geskors
‘n DA-raadslid in die Oos-Kaap is geskors nadat hy glo ‘n rassistiese e-pos aangestuur het.
Nuuskommentaar: Meeluistering en Suid-Afrika
Suid-Afrika is saam met Turkye deur die Britte vir meeluistering geteiken tydens die G 20-beraad wat in 2009 in Brittanje gehou is.
Video: Só vou jy ‘n hemp binne 2 sekondes
Leer in dié opvoedkundige video hoe om ‘n kortmouhemp binne twee sekondes op te vou.
DA glo toegang tot skool geweier
Dickson Masemola, LUR vir onderwys in Limpopo, het glo die Demokratiese Alliansie (DA) Sondag toegang geweier tot ‘n hoërskool in Polokwane wat hulle wou opknap.
Christene by Mandela se huis weggewys
Die polisie sal ‘n voorval ondersoek waartydens ‘n groep Christene Sondag by voormalige pres. Nelson Mandela se huis in Qunu in die Oos-Kaap weggewys is.