AfriForum gaan Woensdag ʼn verslag bekendstel waarin die growwe nalatigheid deur polisiebeamptes met betrekking tot die ondersoek van plaasaanvalle blootgelê word.
Alles vir Woensdag 19 Junie 2013
JHB-man sterf glo weens koue
Die liggaam van ʼn man is Woensdag op ʼn sypaadjie in Johannesburg gevind.
Pangas uitverkoop tydens Marikana-onluste
ʼn Winkeleienaar in Marikana in Noordwes se voorraad pangas en byle het opgeraak weens ʼn verhoogde aanvraag daarna tydens die Marikana-onluste.
Polisieman se dood ‘n ‘sinnelose slag’
Die dood van genl.maj. Tirhani Maswanganyi is ʼn sinnelose slag in Gauteng se oorlog teen misdaad, het premier Nomvula Mokonyane gesê.
Beampte in hof oor omkoopgeld
ʼn Immigrasiebeampte het Dinsdag in die Polokwane-landdroshof verskyn op aanklagte van korrupsie.