Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse uitdrukking ‘In Lotusland wees’.
Alles vir Donderdag 20 Junie 2013
Somalië-ontploffing: Denel-werkers se name bekend
Die werknemers van Denel wat Woensdag in ʼn selfmoordbomontploffing in Somalië dood is, se name is Donderdag bekend gemaak.
Aanvraag groot na “wedergebore”-poppe
Romie Strydom wat realistiese babapoppe vervaardig en teen duisende rande verkoop sukkel glo om voor te bly met die aanvraag na dié sogenaamde “wedergeborenes”.
Gedagte vir die dag: Ek het niemand…(1)
Joh 5:7 – “Ek het niemand …” Op Jesus se vraag aan die verlamde man by die Bad van Betesda of hy regtig gesond wil word, gee…
Gewapende mans steel hond by DBV
Drie mans het ʼn sekuriteitswag by die Tshwane-DBV in Pretoria glo met ʼn vuurwapen gedreig en ʼn bulterriër-reun gesteel.
Sopranos-ster sterf
James Gandolfini, beter bekend as die mafiabaas Tony Soprano van die gewilde televisiereeks The Sopranos, is Woensdag dood terwyl hy met vakansie in Rome was.
ANC skors Noordwes-burgemeester
Afrika Thale, burgemeester van die Ramotshere Moiloa-munisipaliteit in Noordwes, is vir drie jaar uit die ANC geskors.
Vyf vas oor wapens
Vyf mans is Woensdag in Nyanga in die Wes-Kaap hegtenis geneem nadat daar messe, ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie in hul besit gevind is.
Twee mense in Mpumalanga vermoor
Die polisie in Mpumalanga sê twee mense is in afsonderlike voorvalle in die provinsie vermoor.