Die huidige fokus op grondbesit terwyl die rand tuimel, diensleweringsproteste in ‘n poefie-oorlog ontaard het, en die land aand vir aand op ‘n kragkrisis huiwer, herinner op ‘n manier aan Nero se vioolspelery toe Rome gebrand het.
Alles vir Vrydag 21 Junie 2013
Hof beslis Distrik Ses-besetters moet uit
Die Wes-Kaapse hooggeregshof het Donderdag beslis dat die groep Khoi-aktiviste wat ʼn woonstelkompleks in Distrik Ses beset het, uitgesit moet word.
Woord: Lekkerbek
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse woord ‘Lekkerbek’.
Gedagte vir die dag: Ek het niemand…(2)
(Joh 5:7) “Ek het niemand …” ’n Mens staan verstom oor die onbetrokkenheid en ondankbaarheid van soveel mense wat oor die jare heen by die…
Rookbesoedeling “lewensgevaarlik” in Singapoer
Indonesië het Vrydag helikopters na Singapoer gestuur in ‘n poging om met kunsmatige reën die brande wat in dié gebied woed, te bestry. Rook van die brande in die stad het nou rekordvlakke bereik en is glo lewensgevaarlik.
Vyf wat glo studente teister is aangekeer
‘n Groep van vyf verdagtes, wat studente glo al die afgelope twee jaar lank teister, is deur twee toegewyde polisiebeamptes in Limpopo aangekeer.
SAUK vul ses senior poste
Die SAUK het ses vakante poste in sy uitvoerende bestuur gevul, het die openbare uitsaaier Donderdag gesê.