Ondanks ‘n louwarm tweede helfte het die Springbokke vanaand korte mette gemaak van Samoa in Pretoria.
Lees meerAlles vir Saterdag 22 Junie 2013
Vyf vas weens JHB-moord
Vyf mans in Saterdag in Zondi, Soweto, in hegtenis geneem nadat ʼn man vroeër die week in die omgewing doodgeskiet is.
BIL klop Wallabies in Brisbane
Die Britse en Ierse Leeus (BIL) behoort hul geluk nie te kan glo nadat hulle die eerste van hul drie toetse teen Australië naelskraaps met 23-21 in Brisbane gewen het nie.
Motorfietsryer sterf in Vrystaat
ʼn Motorfietsryer is Saterdag dood nadat hy naby Bethlehem in die Vrystaat vermoedelik beheer oor sy motorfiets verloor en verongeluk het.
Obama gaan Madiba dalk besoek
Die Amerikaanse president, Barack Obama, sal met oudpresident Nelson Mandela se familie vergader oor ʼn moontlike besoek wanneer Obama volgende week in Suid-Afrika is.
Video: Buitelanders belê in SA-plase
Daar is steeds ‘n groot aanvraag in die buiteland na Suid-Afrikaanse eiendom, ten spyte van kommer oor grondhervorming.
Video: Kenners waarsku oor grondhervorming
Terwyl die regering die week weer sy planne duidelik gemaak het om grondhervorming te versnel, klink al hoe meer stemme op wat waarsku dat dit op ’n ramp afstuur.
Madiba se gesondheid dalk nie so rooskleurig nie
Ten spyte daarvan dat ʼn kleinseun van oudpresident Nelson Mandela, asook voormalige president Thabo Mbeki, gesê het Madiba se gesond verbeter, het ʼn bekende joernalis, Debora Patta, ʼn ander storie gehoor.
AgangSA skop vandag af
’n Groot fanfare word vandag in Pretoria verwag wanneer die nuwe politieke platform, AgangSA, amptelik bekend gestel word.