Aanklaer Glynnis Breytenbach en haar prokureur, Gerhard Wagenaar, gaan Maandag ‘n aansoek by die arbeidshof indien om in haar vorige pos heraangestel te word.
Alles vir Maandag 24 Junie 2013
Gedagte vir die dag: ‘n Rokende lamppit
Skrif: “’n Riet wat geknak is, sal Hy nie afbreek nie en ’n lamppit wat rook, nie uitdoof nie” (Matt. 12:20). ʼn Lamppit begin rook…
Cosatu betoog weer op N1 teen e-tolstelsel
Die vakbondfederasie Cosatu ry Maandag weer teen ʼn slakkepas op die N1-hoofweg om teen die voorgestelde e-tolstelsel in Gauteng te betoog.
Video: Met ‘n spankoord oor die Grand Canyon
Nik Wallenda van Florida in Amerika het Sondag ʼn afstand van 400m op ʼn spankoord by die Grand Canyon sowat 460m bo die grond afgelê.
Obama glo nie welkom in SA nie
Sommige vakbonde, politieke partye en burgerlike organisasies het Barack Obama, president van Amerika, se besoek aan Suid-Afrika Sondag veroordeel.
Mees gesoekte Vrystaat-misdadigers aangekeer
Drie van die mees gesoekte verdagtes in die Vrystaat is in Welkom vir besigheidsroof in hegtenis geneem.
Gebou brand af in JHB
ʼn Brand het vroeg Maandagoggend by Salama Cash and Carry in Amalgam, Johannesburg uitgebreek.
Mandela kritiek in hospitaal
Daar was Maandagoggend baie min beweging by die Pretoriase hospitaal waar voormalige president Nelson Mandela steeds in ʼn kritieke toestand is.