Alles vir Sondag 30 Junie 2013

Vrystaat-dorp sonder water

Fauresmith in die Vrystaat is al die hele naweek sonder water, ten spyte daarvan dat die dorp die week sy jaarlikse perde-uithouritkampioenskap aanbied, het die DA Sondag gesê.