Die dodetal van tornado’s wat Oklahoma in Amerika Vrydag getref het, is tot nege verhoog en sluit twee kinders in.
Alles vir die maand Junie 2013
64-jarige vrou vas vir moord
Jason Rossouw (39) van Uitenhage in die Oos-Kaap is dood nadat ‘n 64-jarige vrou hom glo met ‘n mes in sy nek gesteek het.
Kaapse entrepreneur haal Forbes-lys
‘n Man van Kaapstad het Forbes-tydskrif se 30 onder-30s van Afrika se jong entrepreneurs-lys gehaal.
R500 000 se drank op pa se kaart
‘n Man wie se tienerseun meer as $54 000 op sy kredietkaart op alkohol spandeer het, hoef glo die meeste daarvan nie terug te betaal nie.
Leeus mors met Samoa op Ellispark
Die rugbywêreld kan gerus regop sit en kennis neem van vandag se stryd tussen Samoa en die Leeus want die Johannesburgse span het laat weet hulle is niemand se duiksak nie.
Video: Seuntjie ry op reuse slang se rug
‘n Video van ‘n meisie met ‘n leiband en haar boetie wat op ‘n slang se rug ry, het hewige reaksie op sosialemedia-netwerke uitgelok.
Pasgebore baba aan die brand gesteek
Die verkoolde lykie van ‘n pasgebore baba is Saterdag in Honeydew, Johannesburg, opgespoor.
Comrades renoster-atleet besteel
‘n Comrades-marathonatleet wat van plan is om die wedloop in ‘n 10kg-renosterpak te voltooi, is beroof.
Video: Veelrassige advertensie het kykers warm onder die kraag
‘n Cheerios-ontbytgraanadvertensie met ‘n veelrassige gesin het soveel rassistiese kommentaar uitgelok dat die kommentaargedeelte op sy YouTube-kanaal gesluit moes word.
Oudtshoorn: DA-oorname glo “onwettig”
Die “oorname” van die Demokratiese Alliansie (DA) van die ANC-beheerde Oudtshoorn-munisipaliteit ná ‘n mosie van wantroue ingedien is, is onwettig, het die Wes-Kaapse munisipaliteit Vrydag gesê.
Video: Tornado’s tref Oklahoma wéér
Ten minste vyf mense is dood nadat tornado’s en swaar reënval Oklahoma, Amerika Vrydag getref het.
Renosterstroop-polisiebeampte aangekeer
Chris du Plessis, ‘n ondersoek beampte in ‘n renosterstroopsaak het Vrydag in die Phalaborwa-landdroshof in Limpopo verskyn.