ʼn Pasgebore baba is Donderdag uit die Natalspruit-hospitaal in Katlehong aan die Oos-Rand gesteel.
Lees meerAlles vir Donderdag 4 Julie 2013
Mandela in ‘vegetatiewe toestand’
Die dokters wat Nelson Mandela behandel, sê hy is in ʼn “permanente vegetatiewe toestand” en het sy familie aangeraai om die masjiene wat hom aan die lewe hou, af te skakel, berig AFP.
Werker by Medupi vas oor plofstof
ʼn Skoonmaker by die Medupi-kragstasie in Limpopo is Donderdag in hegtenis geneem nadat daar plofstof in sy besit gevind is.
SA’ner maak fietsry-geskiedenis
Daryl Impey het Donderdag die eerste Suid-Afrikaner geword om die geel trui te verower in die Tour de France-fietsrytoer.
Mandela-oorskot identifiseer, herbegrawe
Die oorskot van voormalige president Nelson Mandela se kinders is Donderdagmiddag weer in Qunu in die Oos-Kaap begrawe.
Polisie vang 193 KZN-‘misdadigers’
Die Durbanse blitspatrollie en die honde-eenheid het glo die afgelope twee weke 193 vermeende misdadigers aangekeer.
Egipte se nuwe president aangewys
Adly Mansour is Donderdag as Egipte se tussentydse president aangewys nadat die weermag die voormalige president, Mohamed Morsi, Woensdag ontsetel het.
11-jarige sterk aan ná verkragting, mesaanval
ʼn 11-jarige van Soweto wat verkrag en met ʼn skerp voorwerp gesteek is, sterk aan in die hospitaal.
Vrou van PTA-Oos het glo haar man doodgeskiet
ʼn Vrou van Pretoria-Oos is Donderdag in hegtenis geneem nadat sy glo haar man Woensdagaand doodgeskiet het.
Varkgriep: “Geen uitbreek in SA”
Die Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) het Woensdag verseker dat daar nie ʼn uitbreek van die H1N1-virus, ook bekend as varkgriep, in Suid-Afrika is nie.
Brandstofprys vir Augustus bekyk
Paul Joubert, ʼn senior navorser by die Solidariteit Navorsingsinstituut, het Donderdag ‘n voorspelling gewaag oor die brandstofprys vir Augustus.
Mandela-grafsage: Mandla sê hofbevel is foutief; swyg oor “ware redes”
Mandla Mandela, ʼn kleinseun van oud-pres. Nelson Mandela, gaan nie Woensdag se hofbevel teenstaan wat bevind het die oorskot van drie van Mandela se kinders moet na grafte in Qunu teruggeskuif word nie.
AfriForum ontbloot ongerymdhede in Madibeng-verslag
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Donderdag beweerde ongerymdhede in ʼn verslag oor die Madibeng-munisipaliteit, wat onder andere Brits en Hartbeespoort bestuur, blootgestel.
Trompie omnibus 2
deur Topsy Smith In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-strories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit. In Trompie die…
‘Modimolle-monster’: Saak uitgestel
Die verhoor van Johan Kotze, die sogenaamde Modimolle-monster, en sy drie medebeskuldigdes is Donderdagoggend in die Pretoria-landdroshof uitgestel.
SA’ner vaar baie goed in Tour de France
Daryl Impey, Suid-Afrika se nasionale tydtoetskampioen in fietsry, is tans algeheel in die tweede posisie by die Tour de France-fietsrytoer.
Nuuskommentaar: Aksie teen rassisme
Die vakbond Solidariteit het gister sy Sentrum vir Billike Arbeidspraktyke bekend gestel in reaksie op die staat se huidige regstellende-aksiemodel wat misluk het.
Vukela kry trekpas oor omstrede polisie-huurkontrak
Sam Vukela, die waarnemende direkteur-generaal van die departement van openbare werke, het Woensdag die trekpas gekry omdat hy “geen berou” getoon het vir sy rol in die omstrede R500 miljoen polisie-huurkontrak nie, het The Star Donderdag berig.
Video: Advertensie skok dronkbestuur-motoriste
ʼn Vreesaanjaende advertensie wat motoriste oor die gevare van dronkbestuur wil waarsku, is onlangs in kroeë en restaurante se badkamers in Londen vrygestel.
Trompie omnibus 1
deur Topsy Smith In hierdie omnibus, wat die eerste drie boeke van die gewilde Trompie-reeks bevat, ontmoet ons vir Trompie, die elfjarige sproetgesig Grootkaptein van…