Polisiebeamptes het Maandag glo ‘n blinde musikant in Groentemarkplein in Kaapstad aangerand.
Lees meerAlles vir Maandag 8 Julie 2013
Vier PTA-winkelsentrums deur bomdreigemente geteister
Vier winkelsentrums in Pretoria het die afgelope twee maande elk ʼn bomdreigement ontvang.
Kurt steeds in intensiewe sorg
Kurt Darren het glo Saterdagaand tydens die motorongeluk ‘n hou teen die kop gekry en het moontlik oogskade opgedoen.
Video: Meisieskool laat rekords spat
Die Afrikaans Hoër Meisieskool in Pretoria het talle rekords laat spat by die Northern Belcanto-koorkompetisie in Rusland.
Sanral-advertensies glo ‘n vermorsing
Die 200%-styging in Sanral se advertensiekoste die afgelope twee jaar is ‘n “skokkende vermorsing van tyd”, het die Bondgenootskap teen Stedelike Tol (Outa) Maandag gesê.
Mpuma-boer het Kongo-koors
ʼn Boer van Mpumalanga wat Kongo-koors opgedoen het, is nie ʼn gevaar vir die publiek nie, het die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes Maandag gesê.
Menlyn-sentrum weer veilig ná bomdreigement
Menlyn-winkelsentrum in Pretoria moes Maandag ontruim word nadat ʼn bomdreigement ontvang is.
Chanelle Henning-moord: Monye se oproepe, dreigemente bevraagteken
Oproepe na en van die telefoon van een van die twee mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ʼn komplot gesmee het om Chanelle Henning te vermoor, is Maandag in die Pretoriase hooggeregshof bevraagteken.
Vliegtuig-slagoffer glo deur brandweerwa omgery
Een van die slagoffers van die noodlottige vliegtuig-ongeluk Saterdag in San Francisco, is glo deur ‘n brandweerwa omgery.
Singende protes toe uitskot-storters nie borg kry nie
Sewe mans wat glo menslike uitskot by Kaapstad Internasionale Lughawe gestort het, se borgaansoek is Maandag in die Bellville-landdroshof afgekeur.
Video: Talle dood toe hotel ineenstort
Ten minste 10 mense is dood en 15 beseer nadat ʼn hotel Maandagoggend in die suidelike deel van Indië inmekaargestort het.
19-jarige word al van Vrydag vermis
Bianca Joubert (19) is glo Vrydag by die Midlands Mall-winkelsentrum in Pietermaritzburg ontvoer.
Medupi nie gereed teen Desember 2013
Een van Medupi se ses 800MW-eenhede sal nie teen die einde van die jaar kan krag lewer nie, het Eskom Maandag gesê.
Maroela Media Top 20 – 8 Julie 2013
Eendag as ons groot is – Dewald Wasserfall Pot se deksel – Juanita du Plessis Dans my – Koos van der Merwe Niks en niemand…
Plaasaanval in Piet Retief, Mpumalanga
Vic Mohle (73) van die plaas Varkpan naby Piet Retief in Mpumalanga is beseer ná hy glo deur vier mans aangeval is.
Nuuskommentaar: Om te twiet of nie te twiet nie
Herman Toerien bevraagteken die impak van sosiale media en Twitter in die besonder.
Paartjie in Volksrust vermoor
Emmie Brussow (37) en haar vriend, Taliep Mahobeer (42) is Vrydagmiddag dood aangetref in hul huis in Volksrust, Mpumalanga.
Video: Verwoesting ná olietrein ontplof
Ten minste vyf mense is dood en sowat 40 word steeds vermis nadat ʼn olietrein in Quebec, Canada, ontspoor en ontplof het.
Gedig: Bitterbessie dagbreek
Ingrid Jonker se bekende gedig, Betterbessie dagbreek.
Dunay dankbaar vir ondersteuning
Kurt Darren is in ʼn stabiele toestand nadat hy Saterdagaand in ʼn ernstige motorongeluk betrokke was.