Skrifgedeelte: “Jesus het Hom gereed gemaak en daarvandaan weggegaan na die gebied van Tirus toe. Daar het Hy in ’n sekere huis tuis gegaan, en…
Alles vir Maandag 8 Julie 2013
Aardbewing skud Laeveld
Die episentrum van ʼn Laeveldse aardbewing het reg langs Vygeboomdam naby Badplaas plaasgevind.
Nege sterf in botsing op R25
Nege mense, insluitend twee kinders, is Sondagaand dood in ʼn botsing op die R25 naby Kempton Park, oos van Johannesburg.
Vyf sterf in botsing
Vyf mense is Sondag in ʼn botsing op die R40 tussen Nelspruit en Witrivier in Mpumalanga dood.
Video: Munitoria ingeplof
Talle inwoners van Pretoria het Sondag op verskillende plekke in die stad waaronder die Uniegebou en die Dieretuin bymekaargekom vir die inploffing van die Munitoria-gebou.