Isabel Hugo (67) van die Vrystaat wat bykans ʼn jaar gelede tydens ʼn betoging in Clocolan beseer is, is oorlede en haar vermeende aanvaller staar nou ʼn aanklag van moord in die gesig, het Beeld Woensdag berig.
Alles vir Woensdag 10 Julie 2013
30 KZN-babas dood aan diarree
Dertig babas is die afgelope twee maande in hospitale in KwaZulu-Natal dood weens diarree, het die Mercury Woensdag berig.
Nuuskommentaar: Tjôtjôkrasie en die kabinetskommeling
Kort na Transparency International (TI) ontstellende syfers oor omkopery in Suid-Afrika bekend gemaak het, het pres. Jacob Zuma ‘n kabinetskommeling aangekondig.
Kurt Darren: Lugsakke het nie ontplooi nie
Die voorste lugsakke van die voertuig waarin Kurt Darren en sy vriende Saterdag gereis het, het glo tydens die ongeluk nie ontplooi nie.
Reaksie op Zuma se kabinetskommeling
Opposisiepartye het president Jacob Zuma se kabinetskommeling grotendeels verwelkom maar meen daar was nog ministers wat die trekpas moes kry.
Aanklagte teruggetrek na nagklub-dood
ʼn Saak van strafbare manslag teen Willem Botes (24) is Dinsdag voorlopig teruggetrek in die Bellville-streekshof.