Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse uitdrukking ‘Botjie by botjie sit’.
Alles vir Vrydag 12 Julie 2013
SA man se moordsaak in VSA uitgestel
ʼn Suid-Afrikaanse man wat in Amerika verhoor word vir vier moorde se saak is tot Oktober uitgestel.
Tien vas oor brandstofdiefstal
Tien mans is Donderdag in hegtenis geneem nadat hulle glo petrol en diesel uit treintenkwaens by die Waltloo-spoorwegstasie in Pretoria gesteel het.