deur Mariël le Roux Dis waar dit geëindig het, toe die trekker se wiel Klara se pa papgedruk het. Toe hulle ná haar pa se…
Alles vir Dinsdag 23 Julie 2013
Polisie skiet ‘kaper’
ʼn Vermeende kaper is Maandag in ʼn skietvoorval met die Johannesburgse metropolisie geskiet.
Tekort van R744 miljoen by Fidentia
ʼn Nuwe kurator se verslag bied besonderhede van miljoene rande van beleggers se geld wat glo deur Fidentia, ʼn finansiële bestuursmaatskappy, spandeer is.
Foto’s en video’s: Blom slegs vir ‘n paar uur te sien
Die reuse aronskelk (Amorphophallus titanum), wat ook as die lyksblom bekend staan, blom tans by die Botaniese Tuin in Amerika.
Uitdrukking: Werk dat jy die kromme note haal
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse uitdrukking ‘Werk dat jy die kromme note haal’.
Nuuskommentaar: Die koning leef, maar gaan hy lank leef?
Maande ná koningin Beatrix van Nederland ten gunste van haar seun geabdikeer het, het die Belgiese monarg ook so gemaak.
Onwettige myners dood aangetref in JHB
Die liggame van twee onwettige myners is Maandag in ʼn ou myn in Primrose naby Germiston, Gauteng, opgespoor.
Siende blind
deur Chanette Paul Siende blind is ‘n spel van gesteelde identiteite en verskuilde agendas. Cara van Dijk het om den brode begin romanses skryf. Sy…
ANC hof toe oor Tlokwe
Die ANC sal die Pretoriase hooggeregshof Dinsdag versoek om ʼn vergadering, waartydens die burgemeester van Tlokwe (Potchefstroom), Maphetle Maphetle, ontsetel is, ongeldig te verklaar.
Gedagte vir die dag: Elia en Elisa – ‘n vriend wat raadgee en lei
Nadat hy daarvandaan af weggegaan het, kry hy vir Elisa seun van Safat besig om te ploeg met twaalf spanne van twee, terwyl hy self…
Man kry borg na hy glo verkeersbeampte omry
ʼn Man is Maandag op borg vrygelaat nadat hy glo ʼn verkeersbeampte in Mpumalanga omgery het.
Naakte liggame in Vereeniging gevind
Twee mans se naakte liggame is Maandag naby ʼn fabriek in Vereeniging gevind.
Trok met ‘ gevaarlike stowwe’ gekaap
ʼn Vragmotor wat gevaarlike materiaal vervoer is gekaap, het die polisie in Gauteng gesê.