Rhodes-universiteit het sy besluit verdedig om regshulp te verleen aan die Mandela-familie vir hul saak teen Mandla Mandela, het The Star Woensdag berig.
Alles vir Woensdag 24 Julie 2013
Gedagte vir die dag: Abraham – vriend van God
Ons voorvader Abraham het sy seun Isak op die altaar gelê. Is dit nie op grond van wat hy gedoen het dat God hom vrygespreek…
Polisiemanne wat glo roof, aanrand in hof
Ses polisiebeamptes wat van aanranding, seksuele aanranding, roof en die besit van dwelms en ammunisie aangekla word se verhoor begin Woensdag in die Durban-streekshof in KwaZulu-Natal.
Mynwerkers se liggame gevind
Die liggame van twee mynwerkers wat ondergrond vasgekeer was na ʼn rotsstorting by Amplats se Bathopele-myn in Rustenburg is Dinsdag gevind.
Foto’s: Hier is baba Cambridge
Prins William en sy vrou Catherine, die hertogin van Cambridge, het Dinsdag vir die wêreld hul babaseuntjie, die prins van Cambridge, gewys.