Teks: “’n Kanaänitiese vrou wat in daardie gebied gewoon het, het onverwags by Hom aangekom. Sy het aanhoudend geroep: ‘Ontferm U oor my, Here, Seun van…
Alles vir Vrydag 26 Julie 2013
Nuuskommentaar: Skrikwekkend dat hulle kan stem
Dit is byna skrikwekkend om te dink dat mense wat met nuus volstruispolitiek speel, mense wat tonnelvisie het weens die uitsluiting van belangrike nuus, se kruisie op die stembrief net soveel tel soos dié van selfs die mees ingeligte persoon op die planeet.
Malema gewaarsku oor grondbesetting
Die regering is glo gereed om op te tree indien Julius Malema en sy organisasie, die Economic Freedom Fighters (EFF) dreigemente, om plase te onteien, begin uitvoer.
Vavi word dalk gedwing om te bedank
Zwelinzima Vavi, uitvoerende hoof van vakbondfederasie Cosatu, het gesê hy mag dalk gedwing word om uit die politiek te bedank, het eNCA Donderdag berig.
SA vrou dalk wêreld se oudste
Johanna Mazibuko van Klerksdorp in Noordwes is moontlik die oudste persoon in die wêreld.
Vier vas vir renosterstropery
Vier mans is in die Krugerwildtuin in hegtenis geneem in verband met renosterstropery.
Bestialiteit-beskuldigdes in hof
ʼn Vrou van Pretoria wat daarvan beskuldig word dat sy seks met twee honde gehad het sal na verwagting Vrydag in die Pretoriase landdroshof verskyn.