Die vakbond Solidariteit gaan Dinsdagmiddag ʼn alternatiewe model vir regstellende aksie bekend maak.
Alles vir Dinsdag 30 Julie 2013
‘Baba-moordenaar’ het glo senuwee-ineenstorting
Die verhoor van ʼn Pretoria-egpaar wat daarvan verdink word dat hulle hul baba vermoor het, is Maandag uitgestel nadat die ma, Juanita Oldewage (26), glo ʼn senuwee-ineenstorting gehad het.
Gedig: Winternag
Eugène Marais se bekende gedig ‘Winternag’.
Nuuskommentaar: Knyp die kat in die donker
Die magtige baas van Cosatu, Zwelinzima Vavi, se kop is in die visier van ander magtige politici. Nou, so lyk dit, het sy vyande ‘n klassieke Delila getrek om die Simson van die vakbondwese te laat sneuwel …
Bul deurboor Kaapstad-kind
ʼn Bul wat geslag moes word, het weggebreek en ʼn 10-jarige seun in Kaapstad deurboor.
Vermiste Welkom-tiener opgespoor
Geraldine van der Merwe (18), ʼn tienermeisie van Welkom in die Vrystaat wat sedert Maandagoggend vermis was, is gevind.
PTA-vrou skuldig aan bestialiteit
Jana Smith (32) is Maandag deur die Pretoriase streekshof aan bestialiteit skuldig bevind, het Beeld Dinsdag berig.
3 polisiemanne sedert Sondag in Kaapstad doodgeskiet
ʼn Polisiebeampte van Kaapstad wat nie aan diens was nie, is Maandagaand verskeie kere by sy huis geskiet. Dit is die derde polisiebeampte wat sedert Sondag in die stad vermoor is.
Gedagte vir die dag: Sy las is lig
Teks: Mt. 11: 30: “My juk is sag en my las is lig.” ʼn Klompie jare terug het ek weens sekere keuses wat ek gemaak…
“Hoe is dit regverdig?”
“Ek het al vier jaar vir die departement gewerk toe die persoon [wat die werk bo my gekry het] eers gebore is. Hoe is dit regverdig?”
Radiostasie beboet oor verkragtingslagoffer se naam
ʼn Radiostasie van die SABC is met R10 000 beboet nadat hulle die naam van ʼn kind wat verkrag is bekend gemaak het.
Man met kookwater gebrand tydens roof
Inbrekers het ‘n 35-jarige man met kookwater gebrand nadat hulle by sy huis in Witbank, Mpumalanga ingebreek het.