Die staat spandeer meer daaraan om gevangenes te onderhou as om na bejaardes om te sien.
Alles vir Donderdag 1 Augustus 2013
Uitdrukking: ‘n Buksie
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse uitdrukking ‘ ‘n buksie’.
SAUK stel sy 24 uur-nuuskanaal bekend
President Jacob Zuma gaan vandag [Donderdag] amptelik die SAUK se 24 uur-nuuskanaal bekend stel.
Reeksmoordenaar glo aktief in Pretoria
ʼn Reeksmoordenaar, wat glo verantwoordelik is vir die verkragting en moord van ten minste tien tieners, word deur ʼn groep speurders in Pretoria gesoek, het Times Live Woensdag berig.
Gedagte vir die dag: Gekies om te dien
Hier is my Dienaar wat Ek aangestel het, my Geliefde oor wie Ek My verheug; Ek sal my Gees op Hom laat kom, en Hy…
Zim-stemme word getel
Die verkiesingskommissie in Zimbabwe is tans besig om stemme te tel ná Woensdag se verkiessing, te midde van beskuldigings van knoeiery.
Onwettige vuurwapens vernietig
Duisende onwettige vuurwapens is Woensdag in Isipingo in KwaZulu-Natal vernietig.
Dwelms, wapens by skole gekry
Die polisie in die Noord-Kaap het op gevaarlike wapens en dagga beslag gelê by nege skole in Galeshewe, Kimberley.
Moordenaar vra vir ligte vonnis
ʼn Man van Mpumalanga wat erken het dat hy sy voormalige vriendin voor haar kollegas doodgeskiet het, het Woensdag die hof vir ʼn toegeeflike vonnis gevra.