Retief het, soos gewoonlik, weer met ‘n baie goeie album vorendag gekom en daar is ‘n hele aantal snitte wat geskik is vir eredienste van alle denominasies.
Alles vir Woensdag 7 Augustus 2013
Laat U wil geskied- Amen
Amen is beslis een van die opwindendste nuwe groepe wat hulle op Christelike musiek toespits.
My hart- Nianell
Verlede jaar het Riana Nel ‘n opskudding in die musiekbedryf veroorsaak toe sy met die algehele topverkoper-CD van die jaar vorendag gekom het. Haar ouer…
Foto’s: Nairobi-lughawe staan in ligte laaie
Die Jomo Kenyatta-lughawe in Nairobi, Kenia, staan in ligte laaie nadat ʼn brand Woensdagoggend daar uitgebreek het.
‘n Nuwe môre- Louis Loock
Dit is seker nou al omtrent vyf jaar sedert Romanz gestig is, en sedertdien het hulle groot sukses met hul vermenging van klassieke- en kommersiële…
Ceres-kinderverkragtings: Verdagte deur polisie ondervra
Die polisie van Ceres het laat Maandagaand ʼn man in hegtenis geneem in verband met die verkragting van ʼn vier maandeoue babadogtertjie en ʼn sewejarige seuntjie op ʼn plaas in Ceres in die Wes-Kaap.
Ouers vas na dood van hul ‘vermiste’ kind
ʼn Paartjie van Johannesburg is Dinsdag in hegtenis geneem in verband met die dood van hul kind wat vroeër as vermis aangemeld is.
Man vas oor verkragting van driejarige
ʼn Man is Dinsdag in hegtenis geneem vir die beweerde verkragting van ʼn driejarige meisie naby Schweizer-Reneke in Noordwes.
UJ-student geskiet tydens rooftog
ʼn Student is Dinsdagaand geskiet en gewond buite die Universiteit van Johannesburg se Doornfontein-kampus.