Gister se tussenverkiesings landswyd, maar veral dié in Noordwes in die algemeen en Tlokwe (Potchefstroom) in die besonder het ongewoon baie belangstelling gewek.
Alles vir Donderdag 8 Augustus 2013
Jack Parow se tjoekie-foefie
Jack Parow se inhegtenisneming was glo ‘n publisiteitsfoefie vir “iets groot” wat die naweek by die Oppikoppi-musiekfees in Limpopo gaan gebeur.
Uitdrukking: Die leeueaandeel neem
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse uitdrukking ‘Die leeueaandeel neem.’
Video: ʼn Vars benadering tot komedie
Jimmy in Pienk vertel die storie van Jimmy Bester, ʼn mielieboer wat sy kakiebroek en vellies eenkant toe te gooi en deelneem aan ʼn haarstiliskompetisie om sy plaas en familie te red.
Gedagte vir die dag: Die goue reël
“Alles wat julle wil hê dat die mense aan julle moet doen, moet julle ook aan hulle doen. Dit is tog waarop dit neerkom in…
Sanger sterk aan ná beweerde selfmoordpoging
Rudi Claase van die voormalige Die Lieflinge-faam, sterk by sy huis in Pretoria aan nadat hy glo oor die naweek probeer het om selfmoord te pleeg.
Man sterf in KZN-ongeluk
ʼn Man is Donderdagoggend dood nadat sy voertuig op Old Mainweg in Botha’s Hill in KwaZulu-Natal, gerol het.
Motorfietsryer sterf in botsing
ʼn Man, glo in sy 20’s, is dood nadat sy motorfiets teen ʼn vragmotor gebots het in Polokwane.
Wildtuin verloor 11 renosters in een week
Minstens 553 renosters is reeds vanjaar in Suid-Afrika vir hul horings doodgemaak.