ʼn 35-jarige polisiebeampte het sy vrou doodgeskiet waarna hy selfmoord gepleeg het.
Lees meerAlles vir Sondag 11 Augustus 2013
‘Reeksmoordenaar en -verkragter’ in Limpopo vasgetrek
ʼn Man wat daarvan beskuldig word dat hy glo talle vroue verkrag en vermoor het, is in Mahwelereng in Limpopo in hegtenis geneem.
ANC-jeugliga skuld glo miljoene
Die ANC-jeugliga kon nie Sondag ʼn berig dat hulle sowat R50 miljoen aan krediteure skuld bevestig nie.
R180 vir ʼn bier in Swaziland
In Swaziland gaan ‘n 750ml bottel bier jou sowat R180 uit die sak jaag terwyl die land se tekort aan bier vir die derde agtereenvolgende week voortduur.
Man vas na dood van sewejarige
ʼn Man is in hegtenis geneem in verband met die dood van die sewejarige Ruhan Botha.
Twee sterf na bakkie teen boom bots
Twee jong mans is dood nadat hulle bakkie Sondagoggend teen ʼn boom gebots het in Vanderbijlpark.
Sakeman bedrieg Lotery glo uit miljoene
ʼn Sakeman van Zimbabwe is in Johannesburg in hegtenis geneem nadat hy die Nasionale Lotery glo uit meer as R4 miljoen bedrieg het.
Bejaarde man sterf na plaasaanval
Hennie Bentley (73) is Vrydagaand oorlede nadat hy en ander familielede vroeër die week aangeval en erg aangerand is op hul plaas in die Lochvaal-gebied buite Vanderbijlpark.
Ongeluk lei tot brand by fabriek
ʼn Motorongeluk Saterdagaand in Kempton Park, Johannesburg het tot ʼn brand by ʼn fabriek gelei.