Dan Roodt debatteer met Piet Croucamp oor Afrikanerskap, ideologie, IK’s en nog vele meer onderwerpe.
Alles vir Woensdag 14 Augustus 2013
Vier vas vir wrede Oranjeville-moord
Vier mans is Dinsdag in hegtenis geneem vir die wrede moord op Vivien Ponté (57) wat Sondagaand in haar huis in Oranjeville in die Vrystaat vermoor is.
Gedagte vir die dag: Onbeantwoorde geloof
Skrif: “‘Ontferm U oor my, Here, Seun van Dawid! My dogter is in die mag van ’n bose gees, en dit gaan sleg.’ Maar Hy…
Vangwa-sleep: Polisiebeamptes kry borg
Die nege polisiebeamptes wat aangekla word van die moord op ʼn Daveyton-taxibestuurder, Mido Macia, is Dinsdag deur die Benoni-landdroshof op borgtog vrygelaat.
MIV-positiewe verloor appèl na seks
ʼn MIV-positiewe man wat aan poging tot moord skuldig bevind is nadat hy onbeskermde seks gehad het met sy niksvermoedende vriendin, het sy appèl teen sy vonnis verloor.
DA-raadslid gepos oor rassistiese e-pos
Die DA het sy Nelson Mandelabaai-raadslid, Stanford Slabbert, se partylidmaatskap opgeskort.