Kurt Darren is besig om reg te maak vir sy eerste optrede sedert hy Sondag, 7 Julie in ʼn ernstige ongeluk betrokke was.
Alles vir Donderdag 15 Augustus 2013
Kosblik
deur Nicole Jaekel Strauss (samesteller) Kosblik is nie ʼn kookboek nie, maar ʼn versameling verhale deur sowel gevestigde as nuwe skrywers in Afrikaans. Van Marlene…
Slagyster
In die woude van die Niger-delta word Ryan Deetlefs, ʼn Suid-Afrikaanse werknemer van die geldgierige Star Petro gevange gehou deur ʼn moorddadige rebellegroep.
Secunda-polisieman in vroeë oggendure doodgeskiet
Die Mpumalanga-polisie is op soek na inligting wat tot die suksesvolle inhegtenisname kan lei van die “gruwelike en barbaarse oortreders” wat Donderdagoggend ʼn polisiekonstabel van Secunda met ʼn hoëkaliber-vuurwapen doodgeskiet het.
R23 miljoen ná skoolseun seerkry
Die LUR vir onderwys in Gauteng is deur die hooggeregshof in Pretoria beveel om miljoene rand skadevergoeding aan Christan Rabie te betaal, het The Star Donderdag berig.
Niks en niemand- Ampie du Preez
As jy nog nie met Ampie se musiek kennis gemaak het nie, kan jy gerus hierdie album by jou versameling voeg.
Joshua na die reën
Joshua na die reën het vorendag gekom met ‘n CD wat byval sal vind by diegene wat op soek is na musiek met integriteit waarvoor ‘n mens nie moeg sal word nie en waarna ‘n mens nog lank sal kan luister.
Nuuskommentaar: Munisipale oudits: “Só kan dit nie aangaan nie.”
Jaarliks, teen die middel van Augustus, is dit ‘n slagting wanneer die Ouditeur-Generaal sy verslag oor munisipaliteite bekend maak.
Vetkoek
Smullekker en vinnige vetkoek-resep.
Zuma vra vreedsame Marikana-herdenking
President Jacob Zuma het Woensdag versoek dat vrede in die Suid-Afrikaanse mynbedryf herstel moet word, met die oog op Vrydag se herdenking van verlede jaar se Marikana-bloedbad.
Vereeniging-botsing eis drie
Drie mense is dood en 12 beseer nadat ʼn voertuig en ʼn minibustaxi Donderdagoggend in Vereeniging in Gauteng gebots het. Die ongeluk het op die Ou Johannesburgpad in Roshnee plaasgevind.
Gedig: Ma
Antjie Krog se allerbekende gedig ‘Ma’.
Polisieman keer dat brood gesteel word
ʼn Vrystaatse polisiebeampte, wat nie in daardie stadium aan diens was nie, het drie rowers in hul spore gestuit nadat hulle Woensdag ʼn broodafleweringsvoertuig by ʼn snoepwinkel wou beroof het.
Drie in Kaapstad doodgeskiet
Niemand is nog in hegtenis geneem nadat drie mans en ʼn vrou Dinsdagaand in Kaapstad geskiet is nie.
Video: Pippie se storie aan die wêreld vertel
Pippie Kruger wat wonderbaarlik oorleef het nadat sy brandwonde oor die grootste gedeelte van haar liggaam opgedoen het, se storie word nou met die wêreld gedeel.
‘Raskwotas ʼn tree agteruit,’ sê VF+
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se aankondiging dat hy ʼn nuwe raskwotastelsel in plaaslike rugby gaan instel is ʼn tree agteruit, het die Vryheidsfront Plus gesê.
Polisiemoordenaars kry lewenslank
Drie mans wat skuldig bevind is aan die moord op twee polisiebeamptes is tot lewenslange tronkstraf gevonnis in die hooggeregshof in Kaapstad.
Vavi glo geskors
Zwelinzima Vavi, hoofsekretaris van Cosatu, is glo Woensdagaand deur die vakbondfederasie geskors, berig die SABC.