Wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie, omdat julle weet dat julle van die…
Alles vir Vrydag 16 Augustus 2013
Raadslid se huis afgebrand
ʼn ANC-raadslid se huis in Duduza naby Nigel aan die Oos-Rand is Donderdag aan die brand gesteek terwyl sy twee jong kinders steeds in die huis was.
Renosterstroper gevonnis
ʼn Man is tot 14 jaar tronkstraf gevonnis in die Nelspruit-streekshof nadat hy skuldig bevind is aan renosterstropery.